Ek slaan my oë op na die berge ….

Ek het die pragtige berg 'header' gekry by die PRCA se webblad.  Ek plaas dit met erkenning, sien ook die woordstudie wat daarmee saamgaan: MOUNTAIN  rev. William Langerak Ps.90:2 - "Before the mountains were brought forth, or ever thou hadst formed the earth and the world, even from everlasting to everlasting, thou art God." Many who... Continue Reading →

UIT DIE GESKIEDENIS: DIE KERKLIKE KLEED

DIE KERKLIKE KLEED [Bron: GKSA Sinode Handelinge 1942, bl.135-140. Nota: ek lees so nou en dan die ouer Handelinge van ons kerke, en vind hier en daar leersame historiese stof om ons te help dink oor sekere onderwerpe. Lees dit gerus in die lig van Hand.17:11.] A. Prinsipieël Wat word verstaan onder die sgn. “Kerklike... Continue Reading →

DORDT NUUS – Jan & Febr 2015

Die gemeenteblad van die GK Orania, Dordt Nuus, is elektronies beskikbaar en kan aangevra word by br. Gert en sr. Jeanette Erasmus by die volgende epos adres: glerasmus@oranet.co.za Dordt Nuus bevat artikels wat baie leersaam is, hier is die laaste twee uitgawes: - Januarie 2015 - Februarie 2015 Die volgende artikel kom uit die Februarie... Continue Reading →

Vermaan die jongmanne – Titus 2:6

In 'n vorige skrywe het ek gewys op die tragiese verskynsel van 'n immorele film wat soveel aandag kry, in 'n land wat meen die groot meerderheid is 'christene'. Volgens die Beeld was die film Fifty Shades of Grey die film met die grootste kykergetal nog in ons land op die dag wat dit geopen... Continue Reading →

Waarom Gereformeerd ? 11 Februarie 1859 – 2015

Dit is vandag 156 jaar gelede dat die Gereformeerde Kerke herstig is in Rustenburg. Ons gemeente het die afgelope naweek 'n gemeentekamp gehou met die tema "Waarom Gereformeerd?". Ek plaas my twee aanbiedings oor die onderwerp hier, dit was 'n 'power point' aanbieding: Deel 1: Waarom Gereformeerd ? (historiese gedeelte) Aflaai: Waarom Gereformeerd Nr 1 (regs klik en... Continue Reading →

Valentynsdag en “50 Shades of Sin”

Ek plaas graag hier onder 'n baie relevante artikel van Christian Action, met erkenning aan die bron. Sien ook, a. die volgende onderhoud wat gevoer is oor p*rnografie, om te sien hoe ver ons samelewing geval het om immoraliteit te probeer 'normaliseer' (ons is dankbaar vir ds. Hannes Noeth se getuienis midde die moeilike situasie),... Continue Reading →

Boekresensie: Geloof sonder sekerhede

"Geloof sonder sekerhede" deur Anton van Niekerk (Resent: Bouwe van der Eems) Pro Regno versprei dikwels resensies van "goeie" boeke. Dit is boeke wat die ware Christelike leer oor 'n sekere onderwerp duidelik uiteensit. Dit is nuttig om sulke boeke te lees, aangesien dit Christene help om beter te verstaan hoe om te dink oor... Continue Reading →

Blog at WordPress.com.

Up ↑