Waarom Gereformeerd ? 11 Februarie 1859 – 2015

gksa-logo

Dit is vandag 156 jaar gelede dat die Gereformeerde Kerke herstig is in Rustenburg.

Ons gemeente het die afgelope naweek ‘n gemeentekamp gehou met die tema “Waarom Gereformeerd?”.

Ek plaas my twee aanbiedings oor die onderwerp hier, dit was ‘n ‘power point’ aanbieding:


Deel 1: Waarom Gereformeerd ? (historiese gedeelte)

AflaaiWaarom Gereformeerd Nr 1 (regs klik en ‘save link as’ of ‘save as’)


Deel 2: Waarom Gereformeerd ? (prinsipiële gedeelte)

AflaaiWaarom Gereformeerd ? Nr 2 (regs klik en ‘save link as’ of ‘save as’)


 

Power Point skyfies vir bogenoemde 2 lesingsWAAROM GEREFORMEERD ?

Rustenburg Seringboom

4 thoughts on “Waarom Gereformeerd ? 11 Februarie 1859 – 2015

Add yours

  1. Geagte ds le Cornu

    Is dit moontlik dat u die aanbiedings in klank op so ‘n wyse beskikbaar stel dat dit aflaaibaar is?

    Byvoorbaat dankie.

    Roelof

    1. Hallo Roelof,

      Dankie dat jy my daarop gewys het. Ek het gedink dat as mens op die speler regs klik die klank afgelaai kan word, maar dit kan toe nie.

      Daarom het ek nou aflaai opsies bygevoeg, toets en laat weet of dit gewerk het.

      Dankie.

      Slabbert

      1. Geagte ds le Cornu

        Baie dankie vir die skakels. Ek wil u ook van harte bedank vir die webwerf en die wonderlike inligting wat u met ons deel.

        Groete

        U broer in Christus

        Roelof

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

Connecting to %s

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.

Blog at WordPress.com.

Up ↑

%d bloggers like this: