Preek: Omgekeerde fondamente (Psalm 11)

OMGEKEERDE FONDAMENTE: PSALM 11 deur ds. Gustav Opperman Plek en datum: GK Matlabas 2017/07/16 Lees: Psalms 10,11 en 12 Teks: Ps. 11:3, "As die fondamente omgegooi word, wat kan die regverdige doen?" Psalms: 138:1,2; 138:3,4; 68:3; 68:9; 68:15,16. Tema: God sien en God oordeel (Video-opname: Woorde uit sy Woning: Psalm 11) Geliefdes, Ek ontvang een... Continue Reading →

Christelike geloofsantwoorde op die revolusie in Suid-Afrika

Christelike geloofsantwoorde op die revolusie in Suid-Afrika Die Roeping en Riglyne tydskrif (termynblad van die Vereniging vir Christelike Hoër Onderwys), se September 2018-uitgawe, handel oor die tema van die revolusie in Suid-Afrika, en wat die christelike antwoord daarop is. In hierdie uitgawe verskyn die volgende artikels: Politieke revolusie en publieke geregtigheid, prof Andries Raath Revolusie in Suid-Afrika al... Continue Reading →

HERVORMINGSDAG 2018

HERVORMINGSDAG 2018  Datum: Sondag, 28 Oktober 2018 Plek: Gereformeerde Kerk Carletonville Tyd: 09h00 (erediens) 10h30: DVD Reformasie vertoning Op 31 Oktober 1517, het Maarten Luther sy 95 stellings teen die Roomse Kerk se misbruike, teen die kerkdeur van Wittenburg vasgespyker. Dit, en ander sake, het tot die kerkreformasie van die 15de en 16de eeu gelei,... Continue Reading →

Blog at WordPress.com.

Up ↑