PRO REGNO BOEK VERKOPE: 1 FEBRUARIE 2022

PRO REGNO BOEKVERKOPE 1 FEBRUARIE 2022 Pro Regno Boeke nuus – 1 Februarie 2022 1. Sien hier onder nuwe voorraad boeke wat ingekom het. 2. Al die boeklyste is tweedehandse boeke wat nog in 'n goeie leesbare toestand is, tensy vermeld word dat dit beskadig is of 'n boek (nuut) is. 4. Hiermee wil ek... Continue Reading →

Gereformeerde Geloofsleer, prof. S.J. van der Walt

GEREFORMEERDE GELOOFSLEER deur prof. dr. SJ van der Walt Laasjaar het ons die Dogmatiek boek van prof PJ Coetzee hier beskikbaar gestel.  Ek het ook op nog 'n stukkie ou gereformeerde goud afgekom, wat ons ook hier beskikbaar stel (soos altyd, baie baie dankie vir Willem Swanepoel wat ons hierdie boeke elektronies verwerk en beskikbaar... Continue Reading →

DIE DIREKTE VERTALING (2020-vertaling): Is die ‘maagd’ Maria swanger ‘bevind’ (OAV)… of het ‘dit net geblyk’ dat ‘die jong vrou’ Maria, swanger was (BDV)?

MATTEUS 1:18 Is die 'maagd' Maria swanger 'bevind' (OAV)... of het dit net 'geblyk' dat 'die jongvrou' Maria swanger was (BDV)? Pieter Marx skryf (Dordt Nuus, Desember 2021), onder andere die volgende oor hierdie verskil in vertaling tussen die OAV en die BDV: "Baie onlangs, op 31 Mei 2021, lei 'n vroueprediker en skrywer van... Continue Reading →

PRO REGNO BOEK VERKOPE: 1 FEBRUARIE 2022

PRO REGNO BOEKVERKOPE 1 FEBRUARIE 2022 Pro Regno Boeke nuus – 1 Februarie 2022 1. Sien hier onder nuwe voorraad boeke wat ingekom het. 2. Al die boeklyste is tweedehandse boeke wat nog in 'n goeie leesbare toestand is, tensy vermeld word dat dit beskadig is of 'n boek (nuut) is. 4. Hiermee wil ek... Continue Reading →

Blog at WordPress.com.

Up ↑