Die profetiese roeping van die kerk volgens die Skrif ten opsigte van ons volkere verhoudinge Skrywer: prof. dr. JC (Johannes Christiaan) Coetzee (2 Mei 1936 - 10 Oktober 2002. Professor in Nuwe Testament, Teologiese Skool Potchefstroom, 1971-1998). Bron: In die Skriflig, vol. 11 no. 44 (1977), bl. 4-21 (MS Word weergawe hier.) Inleiding Ek wil... Continue Reading →
PRO REGNO BOEKE VERKOPE: 24 APRIL 2024
PRO REGNO BOEKE VERKOPE: 24 APRIL 2024 ADMIN REëLINGS (vir aanlyn aankope) 1 Enige navrae moet per e-pos of whatsapp gedoen word, verkieslik nie telefonies nie, asb. 2 Boeke word nie uitgehou nie, behalwe wanneer inbetaling reeds gedoen is. 3 Daar moet gepoog word om boeke af te haal in Carletonville, Potchefstroom of Pretoria soos prakties gereël. Indien... Continue Reading →
Teen die godsdienstige pluralisme rewolusie, handhaaf ons Christus se Koningskap oor die ganse lewe
Teen die godsdienstige pluralisme rewolusie, handhaaf ons Christus se Koningskap oor die ganse lewe "En tog bring hierdie gedagte die ware koning na vore, naamlik om te erken dat hy self in die regering van sy ryk 'n dienaar van God is. 'n Koning wat in sy ryk nie so regeer dat hy die heerlikheid... Continue Reading →
Die WARE emansipasie van die vrou én die man en die kinders … nodig vir ons tye!
Die WARE emansipasie van die vrou én die man en kinders... is nodig vir ons tye! Die ware emansipasie (van man, vrou en kinders! - slc) is emansipasie van sonde en die gevolge daarvan. Dit behels in die eerste plek vrymaking van alle valse dogmas of bygelowe, soos in die voorgaande aangestip en bespreek." -... Continue Reading →
Afrikaanse opsomming van ‘The Institutes of Biblical Law’, RJ Rushdoony
Afrikaanse opsomming van 'The Institutes of Biblical Law', deur RJ Rushdoony Inleiding In 2011 het 'n moeder (Hermine van Wyk) vir haar nageslag 'n klassieke standaardwerk op die 10 gebooie, The Institutes of Biblical Law, van RJ Rushdoony, opgesom in Afrikaans met gedeeltes wat sy vertaal het. Ek het so paar jaar terug op die... Continue Reading →