GELOFTE VEROOTMOEDIGINGSPREEK 2022 As die HERE die huis nie bou nie, is alles tevergeefs (Ps. 127 & 128) “’N BEDEVAARTSLIED. Van Salomo. As die Here die huis nie bou nie, tevergeefs werk die wat daaraan bou; as die Here die stad nie bewaar nie, tevergeefs waak die wagter. Tevergeefs dat julle vroeg opstaan, laat opbly,... Continue Reading →
FW DE KLERK (1936-2021): PYNLIKE MAAR BELANGRIKE LEWENSLESSE
FW DE KLERK (1936-2021) PYNLIKE MAAR BELANGRIKE LEWENSLESSE “Wat baat dit ‘n mens tog as hy die hele wêreld win, maar homself verloor of skade aandoen?” (Lukas 9:25) Oud president FW de Klerk het gister gesterwe, die lofliedere maar ook veroordelings stroom in. Hier onder is die artikels wat ek in die verlede oor sy presidentskap... Continue Reading →
VAN RIEBEECKDAG, 6 APRIL 1652 – 2020
VAN RIEBEECKDAG, 6 APRIL 1652 - 2020 Dit is vandag 6 April 2020. Onthou ons nog 6 April 1652? Sien hierdie paar artikels en 'n preek wat verwys na Stigtingsdag: Mag die Here ons lei tot diepe verootmoediging om die roeping van die 'Van Riebeeck gebed' nog te glo, verkondig en uit te leef: 1.... Continue Reading →
DIE OERTEKS VAN DIE LOTSBEPALENDE 1838-GELOFTE
DIE GROOTSTE TREK: TERUG NA U GOD DIE OERTEKS VAN DIE LOTSBEPALENDE 1838-GELOFTE deur JL du Toit & dr. L du Toit Die Gelofte van 1838 (Du Toit weergawe) Hier staan ons, as broers en landgenote, voor U onse Vader, die heilige God van hemel en aarde, om ‘n Gelofte aan U te doen, dat,... Continue Reading →
Daardie Voortrekkervolk: Totius oor Israel en die Afrikaner – gelykstelling of teenstelling ?
DAARDIE VOORTREKKER VOLK - Totius oor Israel en die Afrikaner - Inleiding - S Le Cornu Volgende week gedenk ons weer Geloftedag. En soos gewoonlik gaan en sal daar weer misbruike van die dag se oorpsrong en bedoeling wees, hetsy van 'n Israelvisie kant, of aan die anderkant 'n verwerping van die dag as in... Continue Reading →
Die Afrikaner se demografiese probleem
Die Afrikaner se demografiese probleem deur Bouwe van der Eems Op Solidariteit se Facebook blad plaas Flip Buys op 28 Augustus 'n artikel waarin hy verduidelik dat die Afrikaner, soos meeste Westerse volke, demografies in die moeilikheid is. Die geboortesyfer onder Afrikaners is te laag om die langtermyn voortbestaan van die gemeenskap te verseker. Hierdie... Continue Reading →
Uit die Kerkgeskiedenis: Te perd na kerk om op miershope te sit ?
UIT DIE KERKGESKIEDENIS TE PERD NA KERK OM OP MIERSHOPE TE GAAN SIT? In aansluiting by my vorige skrywe oor die vermaning om die Here se Dag te onderhou, sien hierdie uitreksel uit die Afrikanerjoernaal (12 Januarie) oor die Afrikaners se geskiedenis in Suid-Afrika, daar in die beginjare: " 'n Franse predikant, Pierre Simond, het... Continue Reading →
Erwe vir ons kinders – geskiedenis reeks
Die geskiedkundige reeks: “Erwe vir ons kinders” is ʼn uitbreiding van die werk oor ons vaderlandse geskiedenis wat deur Kraal Uitgewers onderneem word. In hierdie reeks word persoonlikhede uit ons volkslewe van wie sommige hulle reeds as jongmense op 'n besondere wyse onderskei het, gehuldig. Die motivering is hoegenaamd nie dat hulle op hierdie... Continue Reading →