DIE GROOTSTE TREK: TERUG NA U GOD
DIE OERTEKS VAN DIE LOTSBEPALENDE 1838-GELOFTE
deur JL du Toit & dr. L du Toit
Die Gelofte van 1838 (Du Toit weergawe)
Hier staan ons, as broers en landgenote, voor U onse Vader, die heilige God van hemel en aarde, om ‘n Gelofte aan U te doen,
dat, as U ons sal beskerm en ons vyand in ons hand sal gee,
ons ‘n Huis tot U eer sal stig waar dit U behaag; en
dat ons ook aan ons kinders sal sê dat hulle met ons daarin moet deel tot nagedagtenis ook vir die opkomende geslagte.
Want die eer van U Naam sal verheerlik word deur die roem en die eer van oorwinning aan U te gee.
Ons smeek hiermee ook U hulp en bystand af om hierdie Gelofte verseker te kan volbring, in die Naam van U Seun en ons Verlosser, Jesus Christus.
Amen
________________________
Ek plaas met die nodige toestemming van die samestellers, hul boek met bogenoemde titel. Hulle is bereikbaar by josefdutoit@gmail.com Dit gaan oor wat die verskillende uitgawes van die Gelofte wat deur die jare gebruik is by herdenkingsfeeste.
Dit kan hier gelees word:
Leave a Reply