Neo Paganisme, patriargie en feminisme in die 21ste eeu “… hulle wat die waarheid van God verruil het vir die leuen en die skepsel vereer en gedien het bo die Skepper wat geprys moet word tot in ewigheid.”- Rom. 1:25 (Nota: ek het hierdie resensie reeds in 2002 gedoen, in die destydse 'Esra Verslag', ek... Continue Reading →
GKSA TEOLOGIESE OPLEIDING: dit moet Skriftuurlik en Gereformeerd ‘In U lig’ teologie wees, nie mensgesentreerde NWU teologie nie
GKSA teologiese opleiding: dit moet Skriftuurlik en Gereformeerd 'In U lig' teologie wees, nie mensgesentreerde NWU teologie nie In U Lig sien ons die lig - Ps. 36:10 "Die bevinding van die Deputate-rapport aan die Nasionale Sinode (GKSA) was dat die Hollandse stuk (van die Gereformeerde Kerken in Nederland) 'Over mensen die homofiel zijn', geheel... Continue Reading →
WAT WIL DIE (GEREFORMEERDE) APOLOGETIEK?, Prof. PW Buys
WAT WIL DIE (GEREFORMEERDE) APOLOGETIEK?* deur prof. dr. PW Buys “soos dit vir my reg is om dit van julle almal te dink, omdat ek julle in my hart dra, aangesien julle almal in my boeie sowel as in die verdediging (Grieks: apologia) en bevestiging van die evangelie my deelgenote in die genade is.” (Filp.... Continue Reading →
Die HERE beskik (nog steeds) oor alles
In 2010 het ek 'n artikel geskryf in antwoord op prof. Adrio König se artikel destyds in die Beeld van 2010-12-14, waar hy na aanleiding van wrede moorde beweer het dat God nie oor alles (d.w.s ook oor die kwade) beskik nie, u kan die artikel hier lees. In die Netwerk 24 artikel, “Dis hoe... Continue Reading →
Teen die postmodernisties-liberale kerk en wêreld, handhaaf die Bybelse Antitese
Teen die postmodernisties-liberale kerk en wêreld, handhaaf die Bybelse Antitese “En Ek sal vyandskap stel tussen jou en die vrou, en tussen jou saad en haar saad. Hý sal jou die kop vermorsel, en jý sal hom in die hakskeen byt.” (Gen. 3:15) “Maar Hy antwoord en sê: Daar is geskrywe: Die mens sal nie van... Continue Reading →
Teenoor die Evolusieleer, In U Lig (Ps. 36:10)!
Teenoor die Evolusieleer, In U Lig! (Ps. 36:10) - Die Evolusieleer verduidelik en weerlê deur dr. HG Stoker [Bron: In: Koers in die Krisis I, Stellenbosch, Pro Ecclesia: 1935, bll. 353-364. Dr. Stoker se werke is op CD beskikbaar by die VCHO, sien die CD advertensie hier. Vir enige van sy boeke, doen navraag by Pro... Continue Reading →
DIE TOEKOMS VAN DIE CHRISTENDOM IN DIE WESTE
DIE TOEKOMS VAN DIE CHRISTENDOM IN DIE WESTE Inleiding Sien hierdie goeie reeks van 9 artikels (6 artikels is al beskikbaar) oor die toekoms van die Christendom in die al meer afvallige Weste wat terugkeer na sy paganistiese verlede: THE FUTURE OF CHRISTIANITY IN THE WEST Die skrywer, Terry Johnson, skryf die artikels na aanleiding... Continue Reading →
Postmodernistiese godsdienstige kerkman en kerkverband
Postmodernistiese godsdienstige kerkman en kerkverband Mens weet nie wat die ergste of mees tragiese is nie, die godsdienstige 'kerkman' in die artikel (sien hier onder), wat sê "daar is geen God nie", of die 'kerk en kerkverband' wat meen dat as iemand, a) ateisme, en b) dat Christus nie God is nie, glo én bely... Continue Reading →
Islam Evangelisasie (17)
Ek plaas met erkenning aan die bron (RFPA) ‘n reeks wat gaan oor die verkondiging van die Evangelie van ons Here Jesus Christus aan ons Moslem bure. Hopelik kan dit ons toerus om die Groot Opdrag na te kom daar waar die Here ons elkeen geplaas het (Matt.28:16-20): ISLAM (17) by Rev. Martyn McGeown In the last... Continue Reading →
Islam Evangelisasie (16)
Ek plaas met erkenning aan die bron (RFPA) ‘n reeks wat gaan oor die verkondiging van die Evangelie van ons Here Jesus Christus aan ons Moslem bure. Hopelik kan dit ons toerus om die Groot Opdrag na te kom daar waar die Here ons elkeen geplaas het (Matt.28:16-20): ISLAM (16) by Rev. Martyn McGeown It has been... Continue Reading →