deur Steven Paas Ek deel met u inligting oor 'n nuwe boek wat verskyn het oor die aktuele tema 'Israelvisies', hoe gelowiges na die staat Israel gekyk het deur die geskiedenis en vandag en in die toekoms daarna behoort te kyk. Daar is vandag natuurlik baie dwalinge en skeeftrekkinge oor hierdie saak, ook in Suid-Afrika,... Continue Reading →
Was Nelson Mandela a champion of human rights ?
“There can be no keener revelation of a society's soul than the way in which it treats its children. ... A Nation should not be judged by how it treats its highest citizens, but it's lowest ones” - Nelson Mandela In my previous article, a sermon I preached this weekend from Hebrews 13:7, I showed from... Continue Reading →
Kerskaartjie teologie teenoor die bybelse (gereformeerde) geloof
"a Biblical paradox (teenstrydigheid) is nothing more than “a charley-horse between the ears that can be eliminated by rational massage.” - Gordon Clark Neels Jackson beweer in sy onlangse artikel in die Beeld, Alles in die Woord van God, is nie die Woord van God nie. Ek plaas die volledige artikel hier, en reageer tussen sy skrywe... Continue Reading →
Ongeloof onder die dekmantel van ‘heilige’ twyfel ?
Ek het reeds hier al geskryf oor die deformasie en verval wat plaasvind in die CRCNA, een van die oorsese susterskerke van die GKSA (die GKSA het so onlangs as 2009 weer volle bande met die CRCNA aangegaan, ongeag al die verval in daardie kerkverband). Ek plaas hier onder 'n artikel (met toestemming) wat onlangs... Continue Reading →
Dwaalleer tugsaak in die NG Kerk teen dr. Ben du Toit
Doppers (eintlik die GKSA leierskap) wat so graag met die NG Kerk wil verenig (sien die laaste GKSA sinode, Jan 2012, waar dit op die tafel geplaas is en in 2015 verder hanteer gaan word), neem asb deeglik kennis van die NG leierskap se uitsprake in die volgende saak: "Prof Nelus Niemandt het na aanleiding... Continue Reading →
Neem en lees: 8 Maart 2013
Inhoud: 1. 'n Brief-getuienis aan die Media deur 'n ouderling 2. Bronne om te lees oor die gelowige en besigheid 3. Om die siekes te besoek 4. Verskonings om nie die Evangelie te verkondig nie ___________________ 1. 'n Brief getuienis aan die Media, oudl. Neels Malan Ek plaas graag hierdie brief wat oudl. Neels Malan... Continue Reading →
‘n Bybelse perspektief op die ‘Church Growth Movement’
Ons hoor dit al meer: sewe slim stappe om die kerk te laat groei, of hoe om jou kerk 'vriendelik' te maak vir ongelowiges, of hoe om almal te laat tuisvoel in jou kerk sodat ons baie kan word. Maar wie is dit wat die kerk laat groei ? Die Skrif, en dan spesifiek die... Continue Reading →
Skrifongeloof in ons tyd – Bybel en wetenskap: HG Stoker se getuienis
"Die verskillende verhale en tekste in die Bybel moet liefs nie in die eerste plek gelees word as “woorde van God” nie, maar as woorde van mense." - dr. Ben du Toit "In die Skrif is daar ’n skopus of ’n sentrale fokus. Dit kulmineer in die kruisiging en opstanding van Jesus Christus. Dit bring... Continue Reading →
Is evolusie in pas met ons Christelike oortuiging ?
VCHO in samewerking met Juventus Jeugvereniging bied aan IS EVOLUSIE IN PAS MET ONS CHRISTELIKE OORTUIGING ? Datum: 21 Julie 2012 Plek: Pierneefteater, h/v Mogg- en Pierneefstraat, Villeria, Pretoria (Suid 25 grade 43´ 25.28 ll Oos 28 grade 13´ 00.04) Program: 09:00 Registrasie; koffie/tee 09:30 Opening 09:45 Verwelkoming 10:00 Prof. Harm Moraal van die Potchefstroomkampus, Noordwes-Universiteit 10:30 Dr... Continue Reading →
Die Bybelse ‘oerbeeld’ vervang deur ‘n pan(en)teistiese oerbeeld
"My hipotese is dat die kerk, soos die meeste van sy lidmate en die algemene samelewing, ten diepste vasgevang is in ’n oerbeeld van man en vrou, naamlik dat man en vrou die enigste eenheid van seksuele genieting, voortplanting van die mens en gesinsvorming is." - Wilhelm Jordaan "Wee hulle wat sleg goed noem... Continue Reading →