Leer Op. 22:14 (OAV) redding deur werke/wetsonderhouding? "Salig is die wat sy gebooie doen, sodat hulle reg kan hê op die boom van die lewe en ingaan deur die poorte in die stad." - OAV, 1933/53 vertaling “Geseënd is dié wat hulle klere was, sodat hulle reg kan hê op die boom van die lewe... Continue Reading →
Opmerkings oor die BDV (Bybel: Direkte Vertaling) (deel 8: Die boek Daniël – wie was die menslike skrywer?)
Deel 8: Die boek Daniël - wie was die menslike skrywer ? "The book of Daniel purports to be serious history. It claims to be a revelation from the God of heaven which concerns the future welfare of men and nations. If this book were issued at the time of the Maccabees (2de eeu vC... Continue Reading →
ROMEINE 1:16,17 Twee verklarings op grond van twee verskillende vertalings, deur prof. Willie Jonker
TWEE VERTALINGS EN TWEE VERKLARINGS VAN ROMEINE 1:16,17 "Wanneer die mens glo, doen hy niks; hy ontvang slegs wat God hom uit genade skenk. ... Die mens kan alleen dan gered word as God hom in genade en sonder enige verdienste van sy kant regverdig verklaar. Dan reken God hom 'n geregtigheid toe wat hy... Continue Reading →
Reformasie 500 Simposium (31 Januarie 2017): Grondteks en Bybelverklaring
SIMPOSIUM - 31 JANUARIE 2017 REFORMASIE 500 GRONDTEKS EN BYBELVERKLARING (Nota: vir enige verdere inligting en navrae oor die simposium, kontak die APA. Dankie.) Vrae – daar is maar ‘n menigte! Nie net tussen geleerde vakkundiges word daar tydens die 500-jarige viering van die Reformasie in diepte oor die Bybel gepraat nie. Gemeentelede wil ook vandag... Continue Reading →
Opmerkings oor “Die NT en Psalms: ‘n Direkte Vertaling” (deel 4: ds. Willem Rabie se beoordeling van die BDV)
Vorige opmerkings: Deel 1: Die Messiaanse Psalms Deel 2: Brontekste Deel 3: VIDA _____________________________ “Die NT en Psalms: ‘n Direkte vertaling” (afkorting: BDV = Die Bybel: Direkte Vertaling) is beskikbaar by Amazon om afgelaai te word.Dit is ‘n proefvertaling en nog nie die finale vertaling nie. Hierdie proefvertaling bestaan uit: 1. Die Voorwoord 2.... Continue Reading →
Opmerkings oor “Die NT en Psalms: ‘n Direkte Vertaling” (deel 3: VIDA)
Vorige opmerkings: Deel 1: Die Messiaanse Psalms Deel 2: Brontekste _____________________________ “Die NT en Psalms: ‘n Direkte vertaling” (afkorting: BDV = Die Bybel: Direkte Vertaling) is beskikbaar by Amazon om afgelaai te word.Dit is ‘n proefvertaling en nog nie die finale vertaling nie. Hierdie proefvertaling bestaan uit: 1. Die Voorwoord 2. Nuwe Testament 3. Die... Continue Reading →
Opmerkings oor “Die NT en Psalms: ‘n Direkte Vertaling” (deel 2:Die brontekste)
Deel 1: Die Messiaanse Psalms “Die NT en Psalms: ‘n Direkte vertaling” (afkorting: BDV = Die Bybel: Direkte Vertaling) is beskikbaar by Amazon om afgelaai te word.Dit is ‘n proefvertaling en nog nie die finale vertaling nie. Hierdie proefvertaling bestaan uit: 1. Die Voorwoord 2. Nuwe Testament 3. Die Psalms 4. Woordelys [nota: my opmerkings... Continue Reading →
Opmerkings oor “Die NT en Psalms: ‘n Direkte Vertaling” (1:Die Messiaanse Psalms)
"Die NT en Psalms: 'n Direkte vertaling" is beskikbaar by Amazon om afgelaai te word.Dit is 'n proefvertaling en nog nie die finale vertaling nie. Hierdie proefvertaling bestaan uit: 1. Die Voorwoord 2. Nuwe Testament 3. Die Psalms 4. Woordelys Ek gaan so met die tyd 'n paar kort opmerkings oor die Direkte Vertaling (afkorting:... Continue Reading →