Posted by: proregno | January 23, 2017

Reformasie 500 Simposium (31 Januarie 2017): Grondteks en Bybelverklaring

SIMPOSIUM – 31 JANUARIE 2017

REFORMASIE 500

GRONDTEKS EN BYBELVERKLARING

(Nota: vir enige verdere inligting en navrae oor die simposium, kontak die APA. Dankie.)

Vrae – daar is maar ‘n menigte! Nie net tussen geleerde vakkundiges word daar tydens die 500-jarige viering van die Reformasie in diepte oor die Bybel gepraat nie.

Gemeentelede wil ook vandag weet: “Watter grondteks van die Bybel is nou die regte?”

“Kan ons die verklarende aantekeninge vertrou wat deesdae in Afrikaans uitgegee word?”

“Is ons werklik beter af, as toe ons voorouers nog die Statebybel met verklarende aantekeninge gelees het?”

Die Simposium, Reformasie 500: Grondteks en Bybelverklaring, wil gemeentelede graag hieroor dien.

U word uitgenooi om te kom deelneem.

Datum: Dinsdag, 31 Januarie 2017

Tyd: 8:30 – 13:00

Plek: AP Kerk Pretoria-Oos, Glenwoodweg 48, Lynnwood Glen, PRETORIA

Aangebied deur die Fakulteit Teologie van Die Afrikaanse Protestantse Akademie NPC

Koste: Gratis

PROGRAM
8:30 – 8:45 AANKOMS
8:45 – 9:00 OPENING EN VERWELKOMING Prof. JAE (Koos) Adendorff

9:00 – 9:30 LESING 1: Luther se gedagtes oor die Bybel vir elke lidmaat. Prof. J (Johan) Bosman

9:30 – 10:30 LESING 2: ‘n Bybels-Reformatoriese model vir die grondteks van die Nuwe Testament. Prof. GDS (Gerrit) Smit

10:30 – 11:00 KOFFIE/TEE

11:00 – 12:00 LESING 3: Die Statevertaling met kantaantekeninge as Reformatoriese koersgewing.  GBS wetenskaplike medewerker: Christiaan Bremmer

12:00 – 12:50 WERKSESSIE: “Voedsel vir die Siel” – ‘n vergelyking met wat
vir gemeentelede vandag beskikbaar is. AP Kerk Direkteur Kerkadministrasie
Ds. JL (Johan) Schütte

12:50 – 13:00 SAMEVATTING EN AFSLUITING GBS bestuuslid
Ds. JA (Jan) Weststrate

RSVP voor of op 24 Januarie 2017 per e-pos na info@apa.ac.za

Hier is die PDF advertensie weergawe van die simposium:  APA Simposium


Responses

  1. […] Reformasie 500 Simposium: Grondteks en Bybelverklaring […]


Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out /  Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

Connecting to %s

Categories

%d bloggers like this: