WAAROM DIT SO MOEILIK IS VIR ORDENTLIKE MENSE OM GERED TE WORD deur dr. Willie Jonker en dr. Flip Theron Lees: Lukas 18:9-14 en Romeine 4:1-8 Wie probeer om deur die werke van die wet geregverdig te word - deur sy eie gehoorsaamheid, gestrengheid, nederigheid of wat ook al - is per definisie hooghartig, omdat... Continue Reading →
Omkeerstrategieë, missionale planne en die “ordinary means of Growth”
Terwyl baie kerke en kerkverbande - veral die GKSA - hulle nou besig hou met nuwe "omkeerstrategieë" (ongelukkig baiemaal om sekere ander belangrike sake na te laat), is dit goed om die volgende artikel te lees van dr. J. Ligon Duncan III (predikant in die PCA, kanselier van Reformed Theological Seminary) - wat hier geplaas word met... Continue Reading →
Neem en lees: 10 April 2013
1. Die hemel en die hel Al meer teoloë bevraagteken die werklikheid van die hemel en die hel. Met die toestemming van die Die Kerkblad, plaas ek sommige van hul artikels oor die onderwerp wat in hul 15 Mei 1996 uitgawe verskyn het, met dank: Die hemel - en ons ?!, prof. JC Coetzee Die... Continue Reading →
My klerekas openbaar waarvoor ek my skaam
"Kyk, Ek kom soos 'n dief. Salig is hy wat waak en sy klere bewaar, sodat hy nie miskien naak rondloop en hulle sy skaamte sien nie." - Op.16:15 Hoe het die tye nie verander nie ? Dit word veral gesien in ons kleredrag en in die dinge waarvoor ons ons skaam, of nie skaam... Continue Reading →
Teen die Gay Rewolusie, die Evangelie van Christus !
Groen van Prinsterer het in die 19de eeu artikels geskryf teen die rewolusionêre tydsgees in Europa wat gevolg het op die Franse Rewolusie se slagspreuke van: Vryheid, gelykheid en broederskap ! Daar is 'n boekie in SA uitgegee onder die titel," 'Teen die Revolusie, die Evangelie', oorspronklik geskryf deur die historikus, Hendrik Smitskamp, met die... Continue Reading →
Pro Regno boekrak: 2011-08-15
1. Die Evangelie nie na die Mens is nie, Peet Pretorius Gal 1:11 “Maar ek maak julle bekend, broeders, dat die evangelie wat deur my verkondig is, nie na die mens is nie.” Paulus stel dit dat die evangelie wat hy verkondig “nie na die mens is nie”. Lees meer hieroor in die Galasiër reeks preke... Continue Reading →