Pro Regno boekrak: 2011-08-15

1. Die Evangelie nie na die Mens is nie, Peet Pretorius

Gal 1:11 “Maar ek maak julle bekend, broeders, dat die evangelie wat deur my verkondig is, nie na die mens is nie.”

Paulus stel dit dat die evangelie wat hy verkondig “nie na die mens is nie”.

Lees meer hieroor in die Galasiër reeks preke van dr. Attie Bogaards by die volgende skakel. Vir ‘n volledige begrip behoort ‘n mens by preek 1 te begin, preek 2 te lees en daarna preek 3 wat dan Gal. 1: 11 ook behandel.

http://ahbogaards.wordpress.com/category/nuwe-testament/page/5/

Die hele Gal. 1 verduidelik presies wat Paulus bedoel met die evangelie “nie na die mens nie”. As ‘n mens na sekere temas deur die hele Bybel kyk, word dit duidelik dat die hele Bybel van Genesis (skepping), Exodus (wet), Psalms, Profete, wysheids- literatuur, Evangelies, Sendbriewe, Openbaring alles “nie na die mens”  is nie omdat dit so vol wonderwerke (om maar een tema te noem) is dat dit onmoontlik “na die mens” kan wees. Daar is baie meer waarna gekyk kan word.

Hoe gaan ons na hierdie temas kyk? Gaan ons verval in teveel detail deur te skryf waaroor kundiges reeds geskryf het? Gaan ons net kortliks skryf en verder na artikels van kundiges verwys? Dit lyk vir my meer sinvol om laasgenoemde metode te gebruik. Dan gaan ons ook nie ‘n eindelose lys van voorbeelde voorhou nie, maar net genoeg om die punt duidelik genoeg tuis te bring. Daar kan nog talle temas by hierdie lys bygevoeg word, maar ons gaan met ongeveer 40 temas volstaan om die verskil tussen die “evangelie nie na die mens nie” en die “evangelie na die mens” aan te toon. Ons gaan net by enkele temas opmerkings maak. Waar daar nie opmerkings gemaak is nie, is daar reeds tientalle regsinnige boeke en preke daaroor geskryf waar u meer daaroor kan lees oor die betrokke tema.

Volledige artikel hier: http://bit.ly/pQl4SF

2. The Psalm Project

“Have you ever longed to sing the Psalms, to join with the Psalmist in expressing the awe, majesty, grace and forgiveness of God?

God’s Word encourages us to sing Psalms and Hymns and Spiritual Songs in Ephesians 5:19 and Colossians 3:16, where the references seem to be taken from the headings given to the 150 Psalms in the Greek Septuagint translation of the Old Testament widely used in Paul’s time. But how many of us know how to sing the Hymnbook of the Bible, the Psalms?

The 16th century Reformer John Calvin once wrote of the Psalms: “This book I am wont to style an anatomy of all parts of the soul; for no one will discover in himself a single feeling whereof the image is not reflected in this mirror. Nay, all griefs, sorrows, fears, doubts, hopes, cares, anxieties – in short, all those tumultuous agitations wherewith the minds of men are wont to be tossed – the Holy Ghost hath here represented to the life.”

Project Psalms will introduce the Psalms into your personal, family and Public worship with a clear, easy to follow, soul touching voice.

While acknowledging our dependence upon the providence of God, we are conscientiously working towards completing this project by the end of 2011.”

3. Truth Exchange

“Melanie Phillips, a journalist for the Daily Mail in the UK, who began her career on the left of the political spectrum, but who now defines herself as a liberal who has “been mugged by reality,” writes with great insight into the failure of the social theories of modern liberalism. I am posting this because this sociological and cultural analysis, by obvious implication, touches many of religious themes to be found in a Oneist, pagan worldview. Believing the Lie, and with no sense of the Truth, people and cultures end up lying and cheating and stealing without any sense of guilt. Though Oneism is driven by optimistic hopes of utopia, in fact the reality of Oneism, when applied in a consistent way, and far beyond what we now see in modern liberal societies, could well end up as a human nightmare.”

4. Dag Vreemdeling

Sien hierdie blog deur dr. Alwyn Swanepoel, waar hy skryf oor temas wat ons verhouding Christus/geloof/kerk en kultuur/samelewing raak.   Hy bevind hom tans in die VSA vir verdere studies in onderwys en kultuur, sien sy laaste boodskap: Psalms en roomys.

So terloops, ek weet nie of Alwyn hier gaan lees nie, maar wel die volgende opmerking oor Psalms en aardbewings, op ‘n ligter noot:

Hoe weet ons dat die ‘lofliedere’ wat Paulus en Silas in die gevangenis in Filippi gesing het Psalms was (Hand.16:25) ?

Antwoord: Maklik, want geen Gesang kan die ‘groot aardbewing’ wat die ‘fondamente van die gevangenis geskud het’, en ‘die deure laat oopgaan en boeie losgemaak het’ (16:26)  veroorsaak nie … moes kragtige Lofpsalms gewees het, vermoedelik Psalm 48, 68 en 107 !

One thought on “Pro Regno boekrak: 2011-08-15

Add yours

  1. Hallo Slabbert.

    Dankie vir die verwysing. En ja, dit mag so wees. Verbondsliedere is kragtig. Groete!

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

Connecting to %s

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.

Blog at WordPress.com.

Up ↑

%d bloggers like this: