Debat oor ouderdom van die aarde in die PCA

Sien die volgende artikels aangaande die debat oor die ouderdom van die aarde in die PCA (Presbyterian Church in America): 1. PCA Geologists on the Antiquity of the Earth,  Davis A. Young, et al http://www.modernreformation.org/default.php?page=articledisplay&var1=ArtRead&var2=1137&var3=issuedisplay&var4=IssRead&var5=112 2. Twee antwoorde op hierdie artikel: a. Long-age geology or Genesis? - A response to Campbell et al.’s compromising article in Modern Reformation Magazine,... Continue Reading →

Skepping vs Evolusie in die Kerkblad

In die Julie 2010 uitgawe van die Kerkblad, in 'n artikel met die titel, "Om in die skepping te glo ... en evolusie te aanvaar" (bl.20), betwyfel Harm Moraal en Jakkals Reynecke die bybelse feit dat "die mens nie uit die dier (voortkom) nie".  Hul skryf hierdie artikel in antwoord op prof. Paul Kruger (OT professor van... Continue Reading →

SA se nuutste vonds geen oorgangskakel nie

Hieronder het ek dr. Hennie Mouton se skrywe geplaas oor die nuutste vonds by Maropeng se Malapa grotte, hier in Suid-Afrika. Sien ook die volgende artikels wat relevant is vir hierdie gesprekke aangaande 'skepping vs evolusie (beide ateïstiese en teïstiese evolusie)': 1. Theistic Evolution: A Hermeneutical Trojan Horse http://www.reformation21.org/blog/2010/04/theistic-evolution-a-hermeneutical-trojan-horse.php 2. Was Adam an historical person and... Continue Reading →

Evolusionisme op teologiese skole

'n OT professor in die VSA moes bedank by sy teologiese skool omdat hy glo gesê het: "If the data is overwhelmingly in favor of evolution, to deny that reality will make us a cult ... some odd group that is not really interacting with the world. And rightly so, because we are not using our gifts... Continue Reading →

Is Adam ‘n historiese figuur ?

Is Adam ‘n historiese figuur ? 1. In die GKSA se maandblad, die Kerkblad, en die TSV se teologiese tydskrif, In die Skriflig, in 2009, het artikels verskyn wat direk of indirek hierdie vraag aanspreek.  Dit blyk nie meer ‘n onderwerp te wees in slegs liberale kerke en onder liberale teoloë nie. Prof. Bert Floor,... Continue Reading →

Demokrasie in die kerk ?

Gaan lees ondergenoemde belangrike artikel, oor hoe die verval in ons susterskerk, die CRCNA, plaasgevind het en gelei het tot die stigting van die URCNA.  Ongeag die voortdurende deformasie van die CRCNA, het ons kerkverband (GKSA) besluit om nogsteeds met hul bande te hê, wat daartoe lei dat ons nie met ons broers en susters van die... Continue Reading →

Die Skeppingsleer gehandhaaf teen die wetenskaplike fundamentalisme van J. Lever, deur dr. F.W. Buytendach

Inleiding  Na aanleiding van onlangse gesprekke wat opnuut gevoer is oor die “Skepping vs Evolusie” debat, teenoor die agtergrond van die groter vraag van onder andere, die verhouding tussen “teologie en wetenskap” asook oor “Skrifbeskouing en wetenskap”, is dit goed om kennis te neem dat ons gereformeerde voorvaders ook reeds aan hierdie belangrike onderwerp aandag... Continue Reading →

Blog at WordPress.com.

Up ↑