(Onder leiding van dr. Frits Gaum, vra 26 NG lidmate opnuut dat homoseksualisme amptelik goedgekeur word in die NG Kerk) 24 Daarom het God hulle ook in die begeerlikhede van hulle harte oorgegee aan onreinheid, om hulle liggame onder mekaar te onteer 25 hulle wat die waarheid van God verruil het vir die leuen en... Continue Reading →
Teen die Gay Rewolusie, die Evangelie van Christus !
Groen van Prinsterer het in die 19de eeu artikels geskryf teen die rewolusionêre tydsgees in Europa wat gevolg het op die Franse Rewolusie se slagspreuke van: Vryheid, gelykheid en broederskap ! Daar is 'n boekie in SA uitgegee onder die titel," 'Teen die Revolusie, die Evangelie', oorspronklik geskryf deur die historikus, Hendrik Smitskamp, met die... Continue Reading →
Male and Female — Incomprehensible?
Male and Female — Incomprehensible? By Dr. Peter Jones
Hakuna Matata, “don’t worry”: same-sex marriage will not harm ordinary marriage. But way back in 1970, the Gay Revolution Party Manifesto declared: “The gay revolution will produce a world in which all social and sensual relationships will be gay and in which homo- and heterosexuality will [...]
Male and Female — Incomprehensible?
Die Bybelse ‘oerbeeld’ vervang deur ‘n pan(en)teistiese oerbeeld
"My hipotese is dat die kerk, soos die meeste van sy lidmate en die algemene samelewing, ten diepste vasgevang is in ’n oerbeeld van man en vrou, naamlik dat man en vrou die enigste eenheid van seksuele genieting, voortplanting van die mens en gesinsvorming is." - Wilhelm Jordaan "Wee hulle wat sleg goed noem... Continue Reading →
Preek: Romeine 1:16-32
Die afgelope rusdag het ek oor hierdie gedeelte gepreek, met 'n besondere fokus op v.26,27 en die huidige debat oor homoseksualisme. Ek het in die toepassings ook verwys na die onderliggende hermeneutiese vertrekpunt van beide homoseksuele apologete en VIDA apologete, nl. "geslag maak nie saak nie, of is nie bepalend vir ons onderskeie roeping en... Continue Reading →
Beeld briewekolom: 12 Desember 2011
Hier is my brief wat ek aan die Beeld briewekolom gestuur het (wat ek vermoed nie geplaas gaan word nie), na aanleiding van die reaksies wat Neels Jackson se pro-homoseksualisme artikel die afgelope week ontvang het: Die hoofrede waarom die sonde van homoseksualisme nou deur die kerke ook goedgekeur moet word, is omdat baie teoloë... Continue Reading →
Dit ís boos, Jackson
Neels Jackson in die Beeld oor die bosoorlog (19 Oktober 2011): "Dit wàs boos, generaal" Neels Jackson in die Beeld oor gays (8 November 2011): "Die kerke moet weer dink: 'Dit het my ook oortuig dat dit nie ’n keuse is om gay te wees nie en dit het my gehelp om by die punt... Continue Reading →