Male and Female — Incomprehensible?
Male and Female — Incomprehensible? By Dr. Peter Jones
Hakuna Matata, “don’t worry”: same-sex marriage will not harm ordinary marriage. But way back in 1970, the Gay Revolution Party Manifesto declared: “The gay revolution will produce a world in which all social and sensual relationships will be gay and in which homo- and heterosexuality will […]
Dat mens nou kan skrik vir iets wat iemand in 1970 geskryf het, en wat nooit enige kans gestaan het om te realiseer nie!
Nee wat, homoseksuele hou geen bedreiging in vir die res van ons nie.
Dat aktiviste die rug styf maak teen hoë profiel Christen leiers is nie verbasend nie. Gays ly baie ongeregtighede aan die hand van die kerk – enigeen wat dit probeer ontken is bloot oneerlik.
By: alleman on August 14, 2012
at 06:26