Boekbekendstelling: Live in the Covenant

Boekbekendstelling LIFE IN THE COVENANT in Family, Church and the World by rev. Wilbur Bruinsma Met erkenning aan RFPA uitgewers plaas ek die volgende inligting: NEW RELEASE God said to Abraham, “I will establish my covenant between me and thee and thy seed after thee in their generations for an everlasting covenant, to be a... Continue Reading →

Die Christelike huisgesin: HOOFSTUK 3 (deel 1): Die huisgesin onder die volke na die sondeval

DIE CHRISTELIKE HUISGESIN HOOFSTUK 3 (deel 1): Die huisgesin onder die volke na die sondeval Herman Bavinck [Vertaal deur S. Le Cornu uit die oorspronklike, Het Christelijk Huisgezin (Kampen: J.H. Kok, 1908).  Meer inligting oor Bavinck (1854-1921) kan hier bekom word: http://hermanbavinck.org/ Van sy werke kan hier, Paideia Press, en hier, Neo-calvinisme, afgelaai word] Vorige inskrywings:... Continue Reading →

Die Christelike huisgesin: HOOFSTUK 2. Die versteuring van die huisgesin

DIE CHRISTELIKE HUISGESIN Herman Bavinck [Vertaal deur S. Le Cornu uit die oorspronklike, Het Christelijk Huisgezin (Kampen: J.H. Kok, 1908).  Meer inligting oor Bavinck (1854-1921) kan hier bekom word: http://hermanbavinck.org/ Van sy werke kan hier, Paideia Press, en hier, Neo-calvinisme, afgelaai word] Vorige inskrywings: Inleiding en agtergrond (ook tot vertaalprojek) Hoofstuk 1: Die oorsprong van die... Continue Reading →

IS DAAR ‘N OU TESTAMENT VERBOD OP POLIGAMIE?

IS DAAR 'N OU TESTAMENT VERBOD OP POLIGAMIE? Inleiding Ek het die volgende 3 artikels geskryf oor die onderwerp van die huwelik, monogamie (een man een vrou huwelik) of poligamie (om tegelyk getroud te wees met meer as een huweliksmaat), en vir die lesers wat nog nie daardie artikels gelees het nie, versoek ek om... Continue Reading →

Neem en Lees: 15 Julie 2014

1. Dr. Joe Pipa en GPTS in Suid-Afrika Laasjaar Maart was dr. Pipa se sprekerstoer hier in Suid-Afrika. Deur hierdie geleentheid waarin ons baie van dr. Pipa kon leer, is verskillende kontakte opgebou tussen GPTS en Suid-Afrika.  Een van hierdie kontakte het dit daartoe gelei dat dr. Pipa komende Augustus by John Wycliffe Theological College gaan klas... Continue Reading →

Blog at WordPress.com.

Up ↑