So paar skrywes terug het ek hier geskryf oor Angus Buchan, en veral hierdie aspek van sy boodskap beklemtoon, naamlik dat die gesin herstel moet word, beginnende by mans wat weer liefdevolle diensbare leiding in die gesin verskaf. Onlangs het ek na twee boodskappe oor die soortgelyke onderwerp geluister, wat ek by u elkeen wil... Continue Reading →
Angus Buchan en VIDA
Die wêreld begin al meer (vyandig) kennis neem van die bediening van Angus Buchan. Vanoggend op RSG (Radio sonder Grense) is daar tussen 08h00-09h00 'n onderhoud met hom gevoer, op die geselsprogram 'Praat Saam'. Die RSG aanbiedster het haar bes probeer doen, met die hulp van enkele paar inbellers, om Buchan se bediening in 'n... Continue Reading →
Van die ‘Weakest Link’ na die ‘Missing Link’
"Daar is 'n weg wat vir 'n mens reg lyk, maar die einde daarvan is weë van die dood." - Salomo "Niemand kan twee here dien nie; want òf hy sal die een haat en die ander liefhê, òf hy sal die een aanhang en die ander verag. Julle kan nie God én Mammon dien... Continue Reading →
Skoonheidswedstryde en skoolkeuses
In die koerant vandag (Beeld), is 'n artikel oor ouers wat 'gebelg' is oor die “growwe, onwelvoeglike seksvrae” wat aan hul kinders gestel was by 'n hoërskool, en seker tereg ook. Hier is die volledige storie: http://www.beeld.com/Suid-Afrika/Nuus/Wil-jy-inskroef-of-wil-jy-indraai-20100727 As 'n mens mooi lees, dan sien ons die kinders was "deelnemers aan die Mnr. en Mej. Rainbow-wedstryd" wat die skool aanbied, en... Continue Reading →