Die Gereformeerde Kerk Vrijgemaakt (GKv) geskors uit die ICRC weens hul besluit oor die vrou in die ampte In 'n vorige skrywe het ek berig oor die GKv se besluite by hul onlangse sinode ten gunste van die vrou in die amp. In antwoord daarop het die ICRC (International Conference of Reformed Churches) hierdie kerkverband... Continue Reading →
VIDA artikels oor die ongereformeerde weg wat die GK(v) ingeslaan het
ARTIKELS OOR DIE GK(v) SE BESLUIT OM VROUE TOT DIE BESONDERE AMPTE TOE TE LAAT In aansluiting by my vorige artikel oor die GK(v) wat ook nou VIDA (vrou in die besondere ampte) toegelaat het, in stryd met wat die Woord van die Here leer in 1 Tim.2:11-15, plaas ek verskillende artikels hier wat daarop... Continue Reading →
Nog ‘n gereformeerde kerkverband buig voor die VIDA feministiese tydsgees: GK (Vrijgemaakt)
GEREFORMEERDE KERK IN NEDERLAND - VRIJGEMAAKT AANVAAR VROUE OUDERLINGE EN DIAKENS "3 As iemand iets anders leer en nie instem met die gesonde woorde van onse Here Jesus Christus en met die leer wat volgens die godsaligheid is nie ... Onttrek jou aan sulke mense." - 1 Tim.6:3,5 Daar was 'n tyd wat ek gedink het... Continue Reading →
PRCA sprekerstoer (1-4 Junie 2016) lesings beskikbaar
PRCA sprekerstoer (1-4 Junie) lesings Tydens die eerste week in Junie het prof. Ron Cammenga en prof. Barry Gritters van die Protestant Reformed Churches in America en die Protestant Reformed Theological School ons besoek in Pretoria en vir ons 'n paar lesings aangebied oor verskillende onderwerpe by die Afrikaanse Protestantse Akademie en GK Bet-el. Hier is die lesings se... Continue Reading →
PRCA lesings vir Saterdag, 4 Junie 2016: Konferensie oor die Verbond
KONFERENSIE OOR DIE VERBOND “Die Verbond is die wese van die ware godsdiens” – Herman Bavinck U word elkeen hartlik uitgenooi na ons konferensie oor die Verbond: Spreker: prof. Ron Cammenga Prof. Cammenga het sy MTh gedoen oor die verbond. Sien hier onder die inhoudsopgawe, die ‘abstract’ asook 'n resensie artikel oor sy studie. U... Continue Reading →
PRCA lesings vir Donderdag, 2 Junie 2016
PRCA LESINGS: DONDERDAG 2 JUNIE 2016 AFRIKAANSE PROTESTANTSE AKADEMIE 14:00-15:30 – Onderskeidende kenmerke van Calvyn se Teologie (Prof. Cammenga) Breek 16:00-17:30 – Die gereformeerde metode en seën van kategismusprediking (Prof. Gritters) GEREFORMEERDE KERK BET-EL 19h00: Opening 19h15: What is the Kingdom? Neo-Calvinism and the Mission of the Church, prof. Barry Gritters 20h00: Bespreking 20h30: Afsluiting... Continue Reading →
PRCA lesings vir Woensdag, 1 Junie 2016
PRCA LESINGS: WOENSDAG 1 JUNIE 2016 AFRIKAANSE PROTESTANTSE AKADEMIE 14:00-15:30 – Lesse uit die lewe van Calvyn (Prof. Cammenga) Breek 16:00-17:30 – Die gereformeerde erfenis van Heidelbergse Kategismusprediking (Prof. Gritters) GEREFORMEERDE KERK BET-EL 19h00: Opening 19h15: On the Definition of “Reformed.” What makes a church “Reformed”?, prof. Barry Gritters 20h00: Bespreking 20h30: Afsluiting en koffie !... Continue Reading →
BAS 2016: Reaksie en hoe nou vorentoe met VIDA ?
BAS 2016:Reaksie en die pad vorentoe met VIDA ? Die buitengewone algemene sinode (BAS) van die GKSA (12-16 Januarie) het besluit om te bly by die besluite van die algemene sinode van 2009 aangaande VIDA. Met 'n kleiner meerderheid as wat verwag is (60-40; sommige meen 55-45) is 'n beswaarskrif verwerp wat teen vroue-diakonesse is.... Continue Reading →
GKSA BAS 2016: 12 Januarie 2016 (dag 1)
21h15: En na 2 ure se bespreking word die taalkwessie verwys na kommissie om weer sinode te adviseer (môre). Sinode verdaag tot môre-oggend 08h00. Ek sal later, of môre-oggend nog 'n woord of twee skryf oor die dag se verrigtinge. 20h30: die bespreking gaan voort ..... sonder dat dit 'n agendapunt was ... 19h30: Daar... Continue Reading →
KERKGESKIEDENIS VIR KINDERS: HOOFSTUK 12 & 13
KERKGESKIEDENIS VIR KINDERS Hoofstuk 12 & 13 Sien inleiding tot die reeks hier: Kerkgeskiedenis vir kinders Bron waaruit aangehaal word: B. Spoelstra, Beknopte Kerkgeskiedenis vir Katkisasie Hoofstuk XII DIE KAAPSE KERK IN DIE TYD VAN DIE KOMPANJIE Die volksplanting aan die Kaap, 1652. Dit is bekend dat die eerste Nederlandse koloniste na die Kaap gestuur is... Continue Reading →