KERKGESKIEDENIS VIR KINDERS Hoofstuk 1 & 2 In aansluiting by die vorige skrywe oor die Kerkgeskiedenis-kamp, plaas ek 'n paar hoofstukke oor die kerkgeskiedenis hier op my blog, in die komende weke tot en met die gemeentekamp plaasgevind het (5-7 Februarie 2016). Die hoofstukke kom uit prof Bouke Spoelstra se boekie geskryf spesifiek vir kinders... Continue Reading →
KERKBLAD ARTIKELS OOR DIE NG KERK SINODE SE PRO-HOMOSEKSUELE BESLUIT
KERKBLAD ARTIKELS OOR DIE NG KERK SINODE SE PRO-HOMOSEKSUELE BESLUIT In die November 2015 uitgawe van die GKSA se maandblad, Die Kerkblad, is daar reaksie op die NGK se tragiese besluit aangaande homoseksualisme (kan iemand vir my verduidelik waarom daar nou deesdae van 'dieselfdegeslag verhoudings' gepraat word, en nie meer homoseksuele verhoudings nie?). Hier is... Continue Reading →
Is homoseksualisme ‘natuurlik en onveranderbaar’ ?
IS HOMOSEKSUALISME 'NATUURLIK EN ONVERANDERBAAR' EN DUS NET DIE 'DAAD' SONDE, MAAR NIE DIE 'ORIëNTASIE' NIE ? "There is a sense, therefore, in which recent requests for the church to review its attitude toward homosexuality are really a challenge to the church's very identity, purpose, and direction and a challenge to its view of the... Continue Reading →
TWEE GETUIENISSE TEEN DIE NGK SINODE 2015 SE PRO-SONDE BESLUIT
TWEE GETUIENISSE TEEN DIE NGK SINODE 2015 SE PRO-SONDE BESLUIT [Nota: sien hier - by die 'comments' afdeling, die verskillende kerke se verwerping van die NGK se besluit] KLASSIS MOOT VAN DIE GKSA SE MOSIE VAN LEEDWESE, SKOK EN AFKEUR TEEN DIE NGK SE BESLUIT AANGAANDE HOMOSEKSUALITEIT Die Gereformeerde Kerke in Klassis Moot (BetEl, Daspoort,... Continue Reading →