1. Dr. Joe Pipa en GPTS in Suid-Afrika Laasjaar Maart was dr. Pipa se sprekerstoer hier in Suid-Afrika. Deur hierdie geleentheid waarin ons baie van dr. Pipa kon leer, is verskillende kontakte opgebou tussen GPTS en Suid-Afrika. Een van hierdie kontakte het dit daartoe gelei dat dr. Pipa komende Augustus by John Wycliffe Theological College gaan klas... Continue Reading →
Neem en lees: 10 April 2013
1. Die hemel en die hel Al meer teoloë bevraagteken die werklikheid van die hemel en die hel. Met die toestemming van die Die Kerkblad, plaas ek sommige van hul artikels oor die onderwerp wat in hul 15 Mei 1996 uitgawe verskyn het, met dank: Die hemel - en ons ?!, prof. JC Coetzee Die... Continue Reading →
1. Dr. Joseph Pipa – sprekerstoer: DV, 17-24 Maart 2013 2. Preek reeks oor sewende gebod
1. Dr. Pipa sprekerstoer Hier is 'n meer volledige program van dr. Pipa se sprekerstoer wat binnekort plaasvind: Saturday, 16 Arrival and rest Sunday, 17 - preaching and meeting in Pretoria morning - preaching at Rietvallei Reformed church (contact person: Shaun Green) evening - discussion on 'The Confederates and the slavery issue' after the evening service (Contact person: Francois van... Continue Reading →
Verslag van die GPTS Instituut: Die Skepping
Verslag van die GPTS se Somer Instituut 2011 – Die Skepping deur Louis Cloete Louis Cloete is gebore in Pretoria en het grootgeword in Suid-Afrika. In 1993 trek hy en sy vrou as pasgetroudes na die VSA, waar beide hulle kinders gebore is. Na etlike jare van rebellie bring die Here hom tot bekering in... Continue Reading →
Pro Regno Boekrak: 2011-07-22
1. Counceling Day in Pretoria with dr. Paul Tripp http://www.rezolution.co.za/Counseling_Day.html Dit word geborg deur Augustine Bookroom. Dr. Tripp is 'n bybelse berader met baie ervaring, veral oor huwelik en gesinsake. Ek glo dit gaan baie leersaam wees en wil dit by u aanbeveel om die dag by te woon, asook sy boeke te lees, wat die... Continue Reading →
GPTS en Suid-Afrika
In 'n vorige blog inskrywing het ons GPTS aan u bekend gestel. Sien die volgende opvolg skrywe van Louis Cloete hier: GPTS sees new opportunities in South Africa http://www.gpts.edu/resources/documents/March_2011_Enewsletter.htm#southafrica Ek wil byvoorbaat vra dat indien u, u gemeente, teologiese skool, instansie, ens., sou belangstel in dr. Pipa se moontlike sprekerstoer in SA, asook verdere inligting oor... Continue Reading →
Greenville Presbiteriaanse Teologiese Kweekskool (GPTS)
Greenville Presbiteriaanse Teologiese Kweekskool (GPTS) Louis Cloete[1] Dit is `n merkwaardige gebeurtenis wanneer `n man deur God geroep word om te preek. Dit is die begin van`n reeks gebeure wat daardie man vorm om `n boodskapper van God te wees. Om Sy evangelie aan die wêreld te verkondig moet daardie man se gawes ontwikkel word.... Continue Reading →