Vermaan die jongmanne – Titus 2:6

In 'n vorige skrywe het ek gewys op die tragiese verskynsel van 'n immorele film wat soveel aandag kry, in 'n land wat meen die groot meerderheid is 'christene'. Volgens die Beeld was die film Fifty Shades of Grey die film met die grootste kykergetal nog in ons land op die dag wat dit geopen... Continue Reading →

Vermaak … tot die dood toe

Ek bedien more, tydens ons katkisasie-afsluiting, die Woord vanuit Prediker 12, spesifiek vers 1: "En dink aan jou Skepper in die dae van jou jonkheid voordat die ongelukkige dae kom en die jare aanbreek waarvan jy sal sê: Ek het daar geen behae in nie" In my bestudering van hierdie teks, het ek op die volgende... Continue Reading →

Skoonheidswedstryde en skoolkeuses

In die koerant vandag (Beeld), is 'n artikel oor ouers wat 'gebelg' is oor die “growwe, onwelvoeglike seksvrae” wat aan hul kinders gestel was by 'n hoërskool, en seker tereg ook. Hier is die volledige storie: http://www.beeld.com/Suid-Afrika/Nuus/Wil-jy-inskroef-of-wil-jy-indraai-20100727  As 'n mens mooi lees, dan sien ons die kinders was "deelnemers aan die Mnr. en Mej. Rainbow-wedstryd" wat die skool aanbied, en... Continue Reading →

Calvyn en die jongmens/student

Johannes Calvyn (1509-1564), die Franse hervormer van Geneva, het ‘n groot passie gehad om die nageslag die vrese van die HERE te leer (Spr.1:7).  Dit kom veral tot uiting in twee aspekte van sy werksaamheid in Geneva, Switzerland: 1. die kinders is van kleins af die Psalms geleer, sodat die gemeente weer ‘n singende gemeente... Continue Reading →

Blog at WordPress.com.

Up ↑