Johannes Calvyn (1509-1564), die Franse hervormer van Geneva, het ‘n groot passie gehad om die nageslag die vrese van die HERE te leer (Spr.1:7). Dit kom veral tot uiting in twee aspekte van sy werksaamheid in Geneva, Switzerland:
1. die kinders is van kleins af die Psalms geleer, sodat die gemeente weer ‘n singende gemeente kon word.
2. hy het hom be-arbei vir ‘n universiteit in Geneva waar die leiers van more opgelei en toegerus is, sodat hul daarvandaan die hele Europa kon ingaan om die Woord van God te versprei.
In hierdie artikel wil ek fokus op ‘advies’ wat Calvyn sou hê vir vandag se jongmense en studente, deur ‘n paar skrywes uit sy werke aan te haal, en dit spesifiek toepaslik te maak vir ons eie tyd …
Hier is die volledige artikel: https://proregno.files.wordpress.com/2010/06/calvyn-en-die-jongmens.pdf