DIE GEREFORMEERDE STANDAARDWERK IN AFRIKAANS OOR 'KERK EN VOLK' IN DIE LIG VAN DIE HEILIGE SKRIF Titel: Volk en Godsvolk in die Nuwe Testament - 'n Eksegetiese Studie (Th. D. - PU vir CHO) Skrywer: Johannes Christiaan Coetzee (2 Mei 1936 - 10 Oktober 2002) Promotor: prof. W. J. Snyman (Febr. 1964) Hierdie diepgaande deeglike... Continue Reading →
ONS WARE PROFEET IS NIE ISRAELVISIE VALSE PROFETE NIE, MAAR JESUS CHRISTUS ALLEEN AS DIE FINALE VOLKOME PROFEET
ONS WARE PROFEET IS NIE ISRAELVISIE VALSE PROFETE NIE, MAAR JESUS CHRISTUS ALLEEN AS DIE FINALE VOLKOME PROFEET, WAT ONS BEVEEL: “Gaan dan heen, maak dissipel van al die nasies …” (Matt. 28:18-20) En daarom verwerp alle ware kerke, alle ware geloofsgenote, en ja, ware Afrikaner volksgenote, saam met die Sinode van Dordt, in navolging... Continue Reading →
Die Kerk (10) – Die vervolging van die kerk
DIE VERVOLGING VAN DIE KERK deur prof. WJ Snyman (Sien die inleiding [nommer 1] en die res van die reeks hier.) Heerlikheid en vernedering Ons moet nog besondere aandag gee aan die lofsang van Simeon(Lukas 2:25-35). Uit hierdie lofsang kan ons ook leer hoe dit is met die Kerk. Simeon besing twee dinge van daardie... Continue Reading →
Die Kerk (7) – Kerk in universele sin
KERK IN UNIVERSELE SIN deur prof. WJ Snyman (Sien die inleiding [nommer 1] en die res van die reeks hier.) [Nota: indien daar iemand is wat die Duitse aanhalings vir my kan vertaal in Afrikaans, sal ek dit baie waardeer. Kontak my by proregno@gmail.com. Dankie] So kom die woord kerk 16 keer voor, buite die... Continue Reading →
Nuwe en ou dinge – prof. WJ Snyman
Prof. Willie Snyman (professor in NT, Teologiese Skool Potchefstroom, 1946-70, oorlede: 1981-06-06) se boek Nuwe en Ou Dinge, ' n samestelling van artikels en preke uit sy pen, is nou danksy die harde werk van Willem Swanepoel, aanlyn beskikbaar: Nuwe en Ou dinge 'Blaai' gerus deur die inhoudsopgawe om al die relevante onderwerpe te raadpleeg waaroor prof.... Continue Reading →
Nie wêreldkerk of volkskerk nie, maar wel volkerekerk
In die Beeld van 2010.10.07 kom die kwessie van volkskerk en 'n 'Christelike volk' weer na vore, of ten minste die laaste stuiptrekkings daaroor, onder die opskrif 'Ek sien 'n nuwe hemel kom'. Die volledige artikel kan hier gelees word: http://www.beeld.com/In-Diepte/Nuus/Ek-sien-n-nuwe-hemel-kom-20101007 'n Paar dinge het my opgeval waaroor ek 'n paar opmerkings wil maak: Volgens dr.... Continue Reading →
Calvinisme as wortel van ons volksbestaan
Hendrik Gerhardhus Stoker (1899 – 1993), gebore in Johannesburg in die ZAR (Suid-Afrika), was ‘n Calvinistiese filosoof wat aan die Potchefstroomse Universiteit vir Christelike Hoër Onderwys (PU vir CHO) gedoseer het, en was as lidmaat van sy gemeente, verbonde aan die GKSA. Hy is deur ‘n wêreldbekende apologeet, dr. Cornelius van Til van die VSA, beskou... Continue Reading →