TOTIUS: Die grondteks van die NT & Van ‘n “Afrikaanse Statevertaling” na ‘n “Uit die Oorspronklike Tale” Afrikaanse vertaling

TOTIUS: DIE GRONDTEKS VAN DIE NT & VAN 'N "AFRIKAANSE STATEVERTALING" NA 'N "UIT DIE OORSPRONKLIKE TALE" VERTALING Inleiding In 'n vorige artikel het ek verwys na die Nederlandse Statevertaling (1637) en die OAV (1933/53) wat voor in die onderskeie vertalings verklaar dat dit "oorgesit (is) uit die Oorspronklike Tale", juis omdat daar baiemaal misverstand... Continue Reading →

DIE DIREKTE VERTALING (2020-VERTALING): Gaan die Direkte Vertaling babelse verwarring veroorsaak?

DIE DIREKTE VERTALING GAAN DIE 2020 VERTALING BABELSE VERWARRING VEROORSAAK? โ€œEn hierdie mense was edelmoediger as diรฉ in Thessalonรญka; hulle het die woord met alle welwillendheid ontvang en elke dag die Skrifte ondersoek of hierdie dinge so was.โ€ (Hand. 17:11)Prof. Gerrit Smit (APK), een van die vertalers van die Direkte Vertaling (DV), het 'n artikel... Continue Reading →

EUGENE A. NIDA SE VERTAALMETODE

Die vader van die dinamies-ekwivalente vertaalmetode [afkorting: DEV], dr. Eugene A. Nida, is oorlede op 25 Augustus 2011.ย  Sien die artikel daaroor in Christianity Today: Eugene Nida, Who Revolutionized Bible Translations, Dead at 96 Die artikel som Nida se vertaalmetode (wat onderliggend is aan omtrent alle moderne vertalings, soos bv die NIV en die NAV)... Continue Reading →

Blog at WordPress.com.

Up ↑