Lees: Lukas 1:1-4; 2:41-52 Teks: Lukas 1:4 en 2:46,47 " ... sodat u met volle sekerheid kan weet die dinge waaromtrent u onderrig is. ... En ná drie dae het hulle Hom in die tempel gevind, terwyl Hy in die midde van die leraars sit en na hulle luister en hulle uitvra. En almal wat Hom gehoor... Continue Reading →
Begrafnispreek: Tannie Anna Malan (1922 – 2013)
Ons het Saterdag oggend hier in Carletonville tannie Anna Malan begrawe. Sy was 'n kosbare gelowige mens gewees vir familie, vriende en lidmate. Ons as gesin het tannie Anna die afgelope 6 jaar goed leer ken. Dit was vir ons geseënde jare saam met haar. Ons dank die Here vir die getuienis was ook deur haar na ons almal uitgegaan... Continue Reading →
Teen omkeerstrategieë, die Rots Evangelie !
Dit is gister/vandag 154 jaar gelede dat die Gereformeerde Kerke herstig is (10-12 Februarie 1859) onder die seringboom in Rustenburg. Die gevaar van die Here se volk, ook vandag, is dat ons so maklik die kerkstryd van die verlede vergeet of nie wil onthou nie, en bloot aanpas by ons tye, omstandighede en verval in ons... Continue Reading →
Preek: Belydenisaflegging beteken volle toewyding aan die Here en sy gemeente
Lees: 2 Timoteus 2:14-22 Teksverse: 2 Tim.2:15, 19, 22 (nota: 'n verwerking van 'n preek deur ds. S. Le Cornu [GK Carletonville]) Geliefdes in ons Here Jesus Christus, 'n Jong broeder van ons gemeente mag vanoggend belydenis van geloof aflê, voor God en met die gemeente as getuie. In die formulier vir belydenis aflegging wat... Continue Reading →
Die wysheid van God teenoor die wysheid van die wêreld
(Preek tydens die doop-geleentheid van my dogter, Christien Lidia Le Cornu, 19 Augustus AD 2012, te GK Carletonville) Geliefdes in ons Here Jesus Christus, Is dit wys, is dit 'n wyse besluit om vandag nog ons en ons kinders die 'ongetwyfelde Christelike geloof' (sien Sondag 7) te leer, in die sogenaamde moderne 21ste eeu ?... Continue Reading →
Preek: Romeine 1:16-32
Die afgelope rusdag het ek oor hierdie gedeelte gepreek, met 'n besondere fokus op v.26,27 en die huidige debat oor homoseksualisme. Ek het in die toepassings ook verwys na die onderliggende hermeneutiese vertrekpunt van beide homoseksuele apologete en VIDA apologete, nl. "geslag maak nie saak nie, of is nie bepalend vir ons onderskeie roeping en... Continue Reading →
Preek: Efesiërs 1 Tema: Heidelbergse Kategismus Sondag 21
Sondag 21 Vraag 54: Wat glo jy van die heilige, algemene, Christelike kerk? Antwoord: Dat die Seun van God (a) uit die hele menslike geslag (b) vir Hom 'n gemeente wat tot die ewige lewe uitverkies is (c), deur sy Gees en Woord (d) in die eenheid van die ware geloof (e) van die begin... Continue Reading →
Jeugdag: Jongmens, waarom noem jy My, HERE ?
http://ancarchives.org.za/june-16/ WAAROM NOEM JULLE MY HERE, HERE ? En wat noem julle My: Here, Here! en doen nie wat Ek sê nie? – Lukas 6:46 [Nota: op hierdie dag, 'Jeugdag', plaas ek weer hierdie vorige skrywe van my as boodskap aan ons jeug (en ons almal!), so bietjie aangepas vir vandag.] Bybelstudie By ons... Continue Reading →