1. Vertaalprojek: Saved by Grace – A Study of the Five Points of Calvinism, prof. Ronald Cammenga & rev. Ronald Hanko (Grandville, MI: RFPA, 2002)
Benodig: ‘n persoon wat kan help met die taalkundige versorging van die vertaling van hierdie boek, sien die inligting hier onder.
Daar is nie veel boeke in Afrikaans beskikbaar wat ‘n soliede Skriftuurlike en praktiese verduideliking gee van die ‘vyf punte van Calvinisme’ vir vandag nie, dit is die 5 leerstukke van die Dordtse Leerreëls vir vandag.
Daarom is daar nou ‘n vertalingsprojek aan die gaan van bogenoemde boek, wat ‘n waardevolle bydrae is om die leerstukke van dit wat ons bely in die Dordtse leerreëls reg te verstaan, en belangrik, toe te pas op die tye waarin ons lewe.
Cammenga en Hanko se boek vul hierdie gaping baie goed, deurdat hul die volgende doen in elkeen van die vyf leerstukke
1. ‘n Uiteensetting van die spesifieke leerstuk (bv. die soewereiniteit van God)
2. Skrifgedeeltes wat die leerstuk onderskryf (bv. Ps.115:3)
3. Besware teen die leerstuk (bv. “God is die outeur van die sonde”)
4. Ontkennings van die leerstuk (bv. sosialisme, evolusionisme, arminianisme, feminisme, ens.)
5. Praktiese belangrikheid van die leerstuk (bv. soewereiniteit en aanbidding)
6. Die leerstuk se verhouding tot die ander vier punte
Aan die einde van die boek is daar ook die volgende behulpsame aanhangsels bygevoeg:
1. Aanbevole leeslys oor die leerstukke
2. Tabel wat Calvinisme en Arminianisme vergelyk
3. Aanhalings uit die belydenisskrifte oor die verskillende leerstukke
Die boek kan gebruik word vir Bybelstudie, aangesien daar ook ‘n handige studiegids met vrae is wat daarmee saamgaan.
Taalversorger benodig
Ons het reeds iemand wat besig is met die vertaalwerk, asook iemand wat die vertaalwerk teologies versorg. Ons benodig ‘n geskikte persoon om ons te help met die taalkundige versorging van die vertaalwerk. Daar is ook die moontlikheid van vergoeding ter sprake deur die uitgewers (RFPA), en daarom wil ek vra dat enige professionele taalversorgers my asb kontak met hul tariewe. As u ons na enige persone kan verwys wat die werk doen, sal dit ook waardeer word. Dankie.
Meer inligting oor die boek hier.
Die volledige boek is hier aanlyn beskikbaar, as u solank na die inhoud wil kyk:
http://www.prca.org/books/index.html
Hier is die inhoudsopgawe:
- · A. The Doctrine
- · B. Scripture Passages
- · C. Objections
- · D. Denials of God’s Sovereignty
- · E. Practical Importance
- · F. Relation to the Five Points
- · A. The Doctrine
- · B. Scripture Passages
- · C. Difficult Passages
- · D. Objections
- · E. Denials of Total Depravity
- · F. Practical Importance
- · G. Relation to the Other Four Points
- · A. The Doctrine
- · B. Scripture Passages
- · C. Difficult Passages
- · D. Objections
- · E. Denials of Unconditional Election
- · F. Practical Implications
- · G. Relation to the Other Four Points
- · A. The Doctrine
- · B. Scripture Passages
- · C. Difficult Passages
- · D. Objections
- · E. Denials of Limited Atonement
- · F. Practical Importance
- · G. Relation to the Other Four Points
- · A. The Doctrine
- · B. Scripture Passages
- · C. Difficult Passages
- · D. Objections
- · E. Denials of Irresistible Grace
- · F. Practical Importance
- · G. Relation to the Other Four Points
- · A. The Name
- · B. The Doctrine
- · C. Scripture Passages
- · D. Difficult Passages
- · E. Objections
- · F. Denials of Perseverance of Saints
- · G. Practical Importance
- · H. Relation to the Other Four Points
Appendix I (Citations from the Creeds)
Appendix II (Index of Scriptural Passages-these are unlisted here but are found in the back of the book.)
Study Guide for “Saved by Grace”
Hier is ‘n gedeelte wat reeds vertaal is in Afrikaans, vanuit die voorwoord:
“Uit genade gered”
Voorwoord tot die Tweede Uitgawe
Hierdie is nie ‘n standaard verhandeling van die “vyf punte van Calvinisme” of soos hierdie groot waarhede ook genoem word die “leerstellings van genade” nie. Duidelike, Bybelse verduidelikings van TULIP is elders van beskikbaar.[1]
Hierdie werk wil ’n konsekwente verklaring van God se almag in die genadige verlossing van sondaars weergee. Dit lei nie onder die verwarring, teenstellings en kompromieë wat kenmerkend is van soortgelyke pogings nie: God verkies sommige maar wil in werklikheid almal red, die natuurlike mens is totaal verdorwe maar verrig tog baie goeie werke, Christus het slegs vir die uitverkorenes gesterf maar “is dood” vir almal wat die evangelie hoor, die daadwerklike verlossing van sondaars is deur onweerstaanbare genade maar moet geskied deur ’n welmenende aanbod wat beskikbaar gestel word aan almal.
“Uit genade gered” is ’n deeglike verklaring van die waarheid aangaande verlossing uit genade alleen. Dit ignoreer of versag nie die besondere aanstootlike aspekte van die vyf punte nie: die boosheid van al die dade van die nie-wedergeborenes, die ewige verdoemenis van sekere mense, die uitsluiting van sommige uit die versoening van Christus en al sy voordele, die wil van God met die prediking van die evangelie wat sommige verhard wat dit hoor.
Hier is ’n duidelike verdediging van die evangelie van genade. Die boek beantwoord besware. Dit ontmasker die vyande (binne die sfeer van belydende Calviniste sowel die buite die kamp). Dit wapper die banier van volledige konsekwente Calvinisme sonder ’n sweempie skaamte. Die uiteindelike doel is ’n eenvoudige lewende kennis van die Drie-enige God as totaal soewerein, soos openbaar in Jesus Christus.
So ‘n verklaring van die leerstellings wat die evangelie omvat is ’n groot behoefte van ons tyd, inderdaad van alle tye.
David J. Engelsma, Professor
Protestantse Gereformeerde Teologiese Skool Grandville, Michigan
2. The God of Sex: How Spirituality Determines Sexuality, dr. Peter Jones
“Who is the God of Sex? Is he or she the object of some new pagan revival…some ancient fertility rite with a post-modern twist? Or is the God of the Bible the god of sex? Your answer to that question depends upon your view of the world, frankly. And you might actually be surprised at your answer…if you examine your own spiritual life a little more closely.
In this thought-provoking and authentic book, neo-paganism expert and theologian Peter Jones is not calling for a restoration of some nostalgic America-of-the-fifties-style sensibility. And neither is the debate about sex merely a conflict between uptight traditionalists and cutting-edge futurists. Rather, Jones presents two views of sexuality that have emerged from two timeless religious options tied to two fundamental worldviews. And the battle of beliefs rages stronger today than it ever did in the days of the Bible’s ancient Israel.
“The God of Sex is a timely and significant book. Far from … books that … seek to titillate … by the use of the word “sex,” Jones gives us a serious and Scriptural look at pagan thinking about sexuality – and offers a riveting analysis and critique, followed by a beautiful unfolding of the biblical and Christian view of sex. This is not the dusty stuff of antiquarianism, but vital a contemporary discussion with massive importance for current Christian engagement in and with our culture. Read and grow!”
J. Ligon Duncan III, PhD
Senior Minister, FPC, Jackson, MS
President, Alliance of Confessing Evangelicals
Past Moderator, General Assembly of the PCA
Chapters:
Introduction: God and Sex — An Odd Couple
Prologue: The Beginning of the Story
Part One: Sexuality According to the Pagan View of God
1. Out with the Old: Make Love, Not War
2. Out with the Old: The Death of God
3. In with the New: The Coming Sexual Utopia
4. Homosexuality: The Sexual Sacrament of Religious Paganism
5. Unintended Destructive Consequences
Part Two: Sexuality according to the Biblical Worldview
6. God and Sex
7. the Birth of Sex
8. the Death of Sex
9. Born-Again Sex and the Future
10. Born-Again Sex and the Present
11. Awesome Sex: Fear Not
Epilogue: The Rest of the Story
Bibliography
Notes
Reader’s Guide
For international orders, please email: books@truthXchange.com.
U kan ook navrae doen by Augustine Bookroom in SA:
http://www.augustine.co.za/contact.php
Vir meer oor dr. Peter Jones en sy bediening: http://www.truthxchange.com
[1]Vertalersnota: In Amerikaanse kringe het dit gebruiklik geword om die inhoud van die Dordtse Leerreels in die kort formule TULIP saam te vat. Dit staan vir die begrippe: total depravity, unconditional election, limited atonement, irresistable grace en preseverance of the saints. Die bedoeling is om die vyf beginsels van Dordt teenoor die Remonstrante in die geheue in te prent. Hoewel hierdie formule nuttig kan wees om die hoofsake waarom dit in die Dordtse Leerreels gaan, te memoriseer, is dit tog enigsins problematies, omdat dit die posisie van Dordt miskien net te ongenuanseerd weergee. – Alwyn P. Bezuidenhout.
Is daar al ‘n taalversorger vir die vertaalde boek “Saved by Grace” gevind?
Ek kan ook met taalversorging help,’het ‘n BA in Tale en Letterkunde. Willemien. willemienoli4@gmail.com
Dankie, daar is reeds iemand, sal laat weet as ons nog iemand benodig.