1. Internasionale Teologiese Week 2011 in Bloemfontein & prof. Erik de Boer se intreerede
Internasionale Teologiese week, 3-5 Mei
2. Skepping konferensie spesifiek vir kerke, 21 Mei 2011
The Creation-Flood-Babel Model of Origins Conference
3. Nuwe kommentaar op Galasiërs
Justified unto Liberty, Herman Hanko
Sien gerus die spesiale aanbieding wat saam met hierdie boek gaan, deur ‘n boek klublid te word van die uitgewers RFPA. Indien jy inteken op die boekklub, kry jy bogenoemde nuwe boek gratis ! Hulle boeke is elkeen die moeite werd.
4. Geerhardus Vos se Dogmatiek beskikbaar op CD
5. Meer oor Bavinck
Scottish Bulletin of Evangelical Theology, Bavinck Special Edition
6. Bavinck se verbondsbeskouing
Herman Bavinck on Covenant and Election
7. Hoe om die Bybel te verklaar
Nota: u kan by Augustine Bookroom navrae doen oor bogenoemde boeke.
Leave a Reply