Pro Regno is 7 jaar oud ! Januarie 2017

  Geagte Pro Regno lesers, Die Pro Regno blog is hierdie maand 7 jaar oud (ons het begin in Januarie 2010), waarvoor ons baie dankbaar is vir die Here se seëning in hierdie tyd. Met hierdie skrywe wil ek opnuut - soos ek eenmalig jaarliks doen - vra vir enige vrywillige donasies vir die onderhouding van... Continue Reading →

Pro Regno is 5 jaar oud ! – Januarie 2015

Geagte Pro Regno lesers, Die Pro Regno blog is hierdie maand 5 jaar oud (ons het begin in Januarie 2010), waarvoor ons baie dankbaar is vir die Here se seëning in hierdie tyd: - 93 artikels/inskrywings is gepubliseer van verskillende skrywers en onderwerpe in 2014 (504 in totaal vanaf 2010). - daar was van Januarie 2014 tot... Continue Reading →

Pro Regno – 4 jaar oud

Geagte Pro Regno lesers, Ek het amper vergeet: my Pro Regno blog is hierdie jaar 4 jaar oud (ons het begin in Januarie 2010).  Ons is baie dankbaar vir die Here se seëning in hierdie tyd: - daar was 88 artikels/skrywes gepubliseer in 2013 (415 in totaal vanaf 2010). - daar was daar 23 000 'views' oftewel... Continue Reading →

Vrywillige donasies vir Pro Regno blog

Geagte lesers, Die doel van die blog word saamgevat in die naam, 'Pro Regno' (die Latynse woorde wat: ‘vir die Koninkryk’, beteken), en poog om artikels beskikbaar te stel oor verskillende onderwerpe ter bevordering van ons dienswerk in die Koninkryk van God in Christus.  Alle artikels word deur die uwe geskryf, tensy anders vermeld. Met hierdie skrywe... Continue Reading →

Twee jaar oud

Die Pro Regno blog is vandag twee jaar oud. Baie dankie vir almal se besoeke, ondersteuning, opmerkings en (selfs) beledigings deur die tweede jaar. Die belangstelling (deur besoeke) het soos volg gegroei: 2010: 13 241 2011: 23 229 Jan' 2012: 6076 Enige voorstelle en terugvoer is altyd welkom, al kan dit nie altyd gepubliseer word nie.  Met... Continue Reading →

Pro Regno nuus: 10 Oktober 2011

1. Namibië besoek Ek wou hier op my blog 'n klomp foto's plaas van my besoek in Namibië, maar dit vat te lank en is te moeilik om hier op te laai. Vir die wat belangstel, gaan kyk na die klompie foto's van my besoek op my facebook. 2. Steve Jobs, the Allure of Technology, and... Continue Reading →

Blog at WordPress.com.

Up ↑