BOEKBEKENDSTELLING Regverdiging en die gevolge daarvan deur Friedrich de Wet* Inleiding Ek plaas graag Friedrich de Wet se nuwe boek hier, omdat dit so belangrike onderwerp is vir ons hele geloofslewe, van begin tot einde, vir ons regverdiging en heiligmaking, tot verheerliking. Soos die skrywer dit stel in die voorwoord: "Martin Luther het gesê dat... Continue Reading →
Boeke oor die regverdigingsleer
BOEKE OOR DIE REGVERDIGINGSLEER Inleiding Calvyn, soos Luther, beskou die regverdigingsleer as die spilpunt waarom die ware godsdiens draai: “Dit is dus ’n vraagstuk waarna ons nou dieper ondersoek moet instel en ons moet dit so deurvors dat ons in gedagte hou dat dit die belangrikste spil is om ons godsdiens staande te hou en... Continue Reading →
Die Bybelse Evangelie: verloor deur Rome, herontdek deur die Reformasie
Die Bybelse Evangelie: verloor deur Rome, herontdek deur die Reformasie [Die notas van my lesing gelewer tydens die Reformasie 500 herdenking: 3-5 November 2017, Diamantvallei] Lees: Rom.1:1-7; 4:1-12; Gal.1:6-12 Gebed 1 DIE BELANGRIKHEID VAN DIE ONDERWERP - Galasiërs 1:8 waarsku ons: elkeen wat 'n valse evangelie verkondig, laat hom 'n vervloeking wees. - Calvyn se... Continue Reading →
ROMEINE 1:16,17 Twee verklarings op grond van twee verskillende vertalings, deur prof. Willie Jonker
TWEE VERTALINGS EN TWEE VERKLARINGS VAN ROMEINE 1:16,17 "Wanneer die mens glo, doen hy niks; hy ontvang slegs wat God hom uit genade skenk. ... Die mens kan alleen dan gered word as God hom in genade en sonder enige verdienste van sy kant regverdig verklaar. Dan reken God hom 'n geregtigheid toe wat hy... Continue Reading →
Kerke vind mekaar oor die regverdigingsleer, maar nie vir Luther en die Reformasie nie ?
KERKE VIND MEKAAR OOR DIE REGVERDIGINGSLEER, MAAR NIE VIR LUTHER EN DIE REFORMASIE NIE ? “Verder, ek is nie die enigste een, of die eerste een, wat gesê het dat geloof alleen maak ons regverdig nie. Daar was Ambrosius, Augustinus en baie ander wat dit voor my al gesê het.” Luther In die Kerk e-bode... Continue Reading →
Die Heilsorde: van begin tot einde – Genade, alles Genade ! (deel 2: Bekering en Regverdiging)
Die Heilsorde - deel 2: Bekering en Regverdiging - deur dr. B. Duvenhage [Bron: Geloofsleer] (Sien deel 1 hier: Heilsorde) DIE BEKERING LEES: Heidelbergse Kategismus, Sondag 33. 1. BEKERING AS 'N DAAD VAN GOD In die Ou Testament word vyf maal en in die Nuwe Testament drie maal gespreek oor die bekering as die werk... Continue Reading →
Skrif oordenking: Waarom dit so moeilik is vir ordentlike mense om gered te word (Lukas 18:9-14)
WAAROM DIT SO MOEILIK IS VIR ORDENTLIKE MENSE OM GERED TE WORD deur dr. Willie Jonker en dr. Flip Theron Lees: Lukas 18:9-14 en Romeine 4:1-8 Wie probeer om deur die werke van die wet geregverdig te word - deur sy eie gehoorsaamheid, gestrengheid, nederigheid of wat ook al - is per definisie hooghartig, omdat... Continue Reading →