Drie onmisbare bronne om die gereformeerde geloofsbelydenis te verstaan Dit wat ons as gereformeerde gelowiges en kerke glo volgens die Skrif, word verwoord, saamgevat, nagepraat in wat ons noem die Drie Formuliere van Enigheid, wat saam met die ekumeniese belydeniskrifte, die konfessionele basis is van ons gereformeerde kerke wat in lyn staan met die Dordtse... Continue Reading →
ANTONIUS MATTHAEUS OOR DIE MOSAIESE STRAFREG VIR VANDAG
ANTONIUS MATTHAEUS OOR DIE MOSAIESE STRAFREG VIR VANDAG Dr. Greg L. Bahnsen is nie net bekend vir sy groot bydrae in die gereformeerde apologetiek nie, maar ook die gereformeerde etiek, nl. Teonomie, 'n reformatoriese oproep dat daar o.a. opnuut ook gekyk word na die algemene beginsels (‘gemene reg’ = ‘general equity’, WCF 19.4; NGB art.... Continue Reading →
GKSA TEOLOë TEN GUNSTE VAN DIE OORSPRONKLIKE REGTE VERSTAAN EN HANDHAWING VAN NGB ARTIKEL 36, DUS GEEN ‘NEUTRALE’ MENSEREGTE OWERHEID NIE
GKSA TEOLOë TEN GUNSTE VAN DIE OORSPRONKLIKE REGTE VERSTAAN EN HANDHAWING VAN NGB ARTIKEL 36, DUS GEEN 'NEUTRALE' MENSEREGTE OWERHEID NIE [GKSA studierapport van 1949 insake art. 36 van die Nederlandse Geloofsbelydenis, in die lig van die 21 woorde uitlating wat deur die Gereformeerde Kerke in Nederland (GKN, onder leiding van A. Kuyper en H. Bavinck)... Continue Reading →
Polyander oor die Wet van God: Stellings 49-51 Geld die burgerlike wette van Israel nog vir vandag se owerhede en onderdane?
Polyander oor die Wet van God: Stellings 49-51 Geld die siviele wette van Israel nog vir vandag se owerhede en onderdane? Sien 'Polyander oor God se Wet', deel 1 hier vir die inleiding en agtergrond van hierdie artikel asook die skrywer. Ek plaas hierdie drie stellings van Polyander om daarop te wys dat ons te... Continue Reading →
POLYANDER SE 51 STELLINGS OOR DIE WET VAN GOD (Inleiding & Stelling 1 tot 11)
POLYANDER SE 51 STELLINGS OOR DIE WET VAN GOD (Inleiding & Stelling 1 tot 11) "Alhoewel dit uit die wet is (waaroor ons hierbo geskryf het) wat ons leer van die besmetting en gebrek van ons geestelike siekte, dit wil sê, dat ons ons sonde leer ken, kom dit uit die Evangelie dat ons van... Continue Reading →
De Schriftleer in de Leidse Synopsis (die Skrifleer van die Statenvertaling se kantaantekeninge)
De Schriftleer in de Leidse Synopsis deur Christiaan C. Bremmer Nota: Daar word tans gewerk aan 'n Reformatoriese Studiebybel (RSB), waarin die kantaantekeninge van die Statenvertaling in Afrikaans vertaal word. Ek plaas hier 'n artikel wat iets weergee van die onderliggende gereformeerde teologie, meer spesifiek die Skrifleer, van die Statenvertaling se kantaantekeninge. Die artikel word met... Continue Reading →
Geerhardus Vos oor die Verbond in Gereformeerde teologie, spesifiek die kinderdoop
VOS OOR DIE VERBOND Geerhardus Vos (1862-1949) was 'n Amerikaanse calvinistiese teoloog wat bekend gestaan het as die "vader van Gereformeerde Bybelse teologie". Sien hier en hier oor sy lewe en werke. Hier kan nog artikels gevind word, en hier is 'n deeglike studie van seker sy bekendste werk, Biblical Theology: Vos Group. Ek wil... Continue Reading →