Is Joshua histories betroubaar ? – Vrygemaakte professor sê ‘nee’ …
.... en, skryf dr. John Byl (sien sy artikel hier onder), dat 'n Christelijke Gereformeerde professor van Nederland, prof. Eric Peels, onderskryf die professor (Koert van Bekkum van die Vrygemaakte Kerke in Nederland) se boek, wat o.a. meen die son het nie werklik stilgestaan in Joshua 10 nie, en dat ander historiese dele in die boek Joshua nie... Continue Reading →
Die Nuwe Hervorming: wetenskaplike- of evangelisasie terrein?
"In die groot debat wat plaasgevind het tussen die ‘evangelical’ dr. W.L. Craig en die ‘Jesus Seminar’ liberalis, J.D. Crossan (Copan, 1998), het eersgenoemde tot vervelens Crossan probeer oortuig deur elke keer te verwys na die “vast majority of New Testament scholars”, “majority of biblical critics”, “the consensus of scholarship”, “no other serious NT critic... Continue Reading →
Aan Julian Müller – ek twyfel ook !
AAN JULIAN MULLER - EK TWYFEL OOK ! “In Om te Mag Twyfel beskryf ek my geloofsreis vanaf klein seuntjie deur die strikke op die geloofspad – soos evangeliese geloofsekerheid, Christelike nasionalisme en kerklike sekuriteit – en hoe ek Goddank daarin geslaag het om nie by een van dié strikke vas te haak nie, tot... Continue Reading →
Pro Regno Boekrak: 2011-02-10
Neem kennis van die volgende nuwe publikasies: 1. Genesis en teologie: ‘n Antwoord op Nico Vorster se siening van Genesis 1-3 as polemiese teologie, dr. HG Stoker Hierdie artikel verskyn in volume 46 (3&4) 2010 van die TCW (Tydskrif vir Christelike Wetenskap, bl. 213-236), en is by die VCHO beskikbaar. Met die toestemming van die TCW... Continue Reading →
Greenville Presbiteriaanse Teologiese Kweekskool (GPTS)
Greenville Presbiteriaanse Teologiese Kweekskool (GPTS) Louis Cloete[1] Dit is `n merkwaardige gebeurtenis wanneer `n man deur God geroep word om te preek. Dit is die begin van`n reeks gebeure wat daardie man vorm om `n boodskapper van God te wees. Om Sy evangelie aan die wêreld te verkondig moet daardie man se gawes ontwikkel word.... Continue Reading →
Evolusionisme op teologiese skole
'n OT professor in die VSA moes bedank by sy teologiese skool omdat hy glo gesê het: "If the data is overwhelmingly in favor of evolution, to deny that reality will make us a cult ... some odd group that is not really interacting with the world. And rightly so, because we are not using our gifts... Continue Reading →
SKRIFKRITIESE OPLEIDING IN TEOLOGIESE SKOLE
SKRIFKRITIESE OPLEIDING IN TEOLOGIESE SKOLE[1] Dr. R.J. Rushdoony[2] Die voorveronderstelling[3] van kritiese ondersoek (van die Bybel) is die outonomie van menslike denke[4]. Die mens kan sogenaamd by die waarheid uitkom, deur middel van rasionele en wetenskaplike ondersoek, vry van voorveronderstellings. Kritiese ondersoek veronderstel dus, eerstens, dat die mens objektief en outonoom is, ‘n veronderstelling... Continue Reading →