PRO REGNO BOEKE Nuwe voorraad en ouer boekelyste - 21 JUNIE 2023 - ADMIN REëLINGS (vir aanlyn aankope) 1 Enige navrae moet per e-pos of whatsapp gedoen word, verkieslik nie telefonies nie, asb. 2 Boeke word nie uitgehou nie, behalwe wanneer inbetaling reeds gedoen is. 3 Daar moet gepoog word om boeke af te haal in Carletonville, Potchefstroom... Continue Reading →
TSV LESING: GEREFORMEERDES, ANABAPTISTE EN HUL STIEFKINDERS - WIE IS DIE NASATE VAN DIE REFORMASIE? deur S. Le Cornu Hier is my lesing wat ek 16 Junie 2023 by die Teologiese Studente Vereniging se konferensie oor 'Verbond, Doop en die Skrif' aangebied het (sien die inligting hier onder, kontak gerus die voorsitter van die TSV,... Continue Reading →
DIE ‘GROTE’ GELEERDE MAAR OOK DIE WARME GEMOEDELIKE ‘KLEINE’ KUYPER!
DIE 'GROTE' GELEERDE MAAR OOK DIE WARME GEMOEDELIKE 'KLEINE' KUYPER! "Hy is nie alleen die groot geleerde en skerp denker nie maar ook die man wat ons gemoedslewe toespreek soos niemand anders dit kan doen nie." - Totius Inleiding Daar is ook 'n groot 'gevaar' om baie gawes te hê, soos 'n Abraham Kuyper (1837-1920),... Continue Reading →
HET CHRISTUS DIE JOODSE VOLK OPSIGSELF VERWERP TEN GUNSTE VAN DIE KERK VOLGENS MATTEUS 21:43?
HET CHRISTUS DIE JOODSE VOLK OPSIGSELF VERWERP TEN GUNSTE VAN DIE KERK VOLGENS MATTEUS 21:43? Om die vraag te beantwoord, wat ons hopelik ook sal help om 'n regte bybelse siening van die verhouding 'kerk en volk' te hê (soos o.a. ook geleer deur prof. WJ Snyman, prof. JC Coetzee van die GKSA, sien hier... Continue Reading →
Preke en lesings by Bet-el Gereformeerde Kerk se You Tube kanaal
S. Le Cornu (en ander predikers) se preke en lesings by Bet-el Geformeerde Kerk se You Tube kanaal, hier beskikbaar: https://www.youtube.com/watch?v=5tObbpml9ag https://www.youtube.com/watch?v=ZI6T_4U9D2w https://www.youtube.com/watch?v=uhGP5eXKkC4&ab_channel=BetElGereformeerdeKerk Sien hier meer: https://www.youtube.com/@betelgereformeerdekerk271/videos (doen 'n 'search' by die video afdeling vir verskillende predikers se preke) Bet-el Gereformeerde Kerk se webblad: https://gereformeerd.org/ BGK se Waarheid-Woensdae: https://gereformeerd.org/waarheid-woensdae/
JAY ADAMS SE VERKLARING VAN 1 PETRUS 2:13-17: VERWERPING VAN BEIDE STAATISME EN ANABAPTISME
JAY ADAMS SE VERKLARING VAN 1 PETRUS 2:13-17 VERWERPING VAN BEIDE STAATISME EN ANABAPTISME Inleiding Ek is besig om deur die boek 1 Petrus te preek in my gemeente, ek het afgelope Sondag gepreek uit 1 Pe. 2:13-17, die gelowiges/kerk se verhouding tot 'menslike verordeninge''. Ek hoop om later die week of volgende week die... Continue Reading →
PRO REGNO BOEKE: Nuwe voorraad boeke en ou voorraad (21 Maart 2023 boekelys)
PRO REGNO BOEKE Nuwe voorraad en ouer boekelyste ADMIN REëLINGS (vir aanlyn aankope) 1 Enige navrae moet per e-pos of whatsapp gedoen word, verkieslik nie telefonies nie, asb. 2 Boeke word nie uitgehou nie, behalwe wanneer inbetaling reeds gedoen is. 3 Daar moet gepoog word om boeke af te haal in Carletonville, Potchefstroom of Pretoria soos prakties... Continue Reading →
TEEN DIE NUWE SA REWOLUSIE: DIE PREDIKING VAN DIE WONDER VAN DIE WEDERGEBOORTE AS ENIGSTE HOOP
TEEN DIE NUWE SA REWOLUSIE, DIE PREDIKING VAN DIE WONDER VAN DIE WEDERGEBOORTE AS ENIGSTE HOOP VIR ALLE MENSE, VOLKE EN LANDE* deur Prof. SCW Duvenhage** Lees: JOHANNES 3 Sing: Psalm 122:1; 51:5; 7:1; 95:1; 72:10 TEKS: JOHANNES 3:3, “Jesus antwoord en sé vir hom: Voorwaar, voorwaar. Ek sê vir jou; As iemand nie weer gebore word... Continue Reading →
AANBIDDING IN GEES EN WAARHEID (Johannes 4:24)
AANBIDDING IN GEES EN WAARHEID (JOH. 4:24) “God is Gees; en die wat Hom aanbid, moet in gees en waarheid aanbid.” deur S Le Cornu* Inhoud Mengelmoes aanbidding... 3 Gereformeerde aanbidding... 9 Johannes 4: Aanbidding in gees en waarheid... 15 3.1 Ons Godsbeskouing bepaal ons aanbidding (v.24a) ... 16 3.2 Aanbidding is noodsaaklik, en dus nie... Continue Reading →