Fundamentalisme

FUNDAMENTALISME Sodra ‘n rigting of party ‘n naam kry, of hy hom die naam self gee en of ander hom die naam gee, het die naam twee betekenisse – een betekenis, waarin die party of rigting dit self gebruik, en een betekenis, waarin sy vyand of teenstander hom besig. – Perold ’n Vergelyking tussen gereformeerde... Continue Reading →

Verandering van Skrifbeskouing: ‘n Boekbespreking

Buytendach, dr. F. W.: Aspekte van die vorm-inhoud proble­matiek m.b.t. die organiese Skrifinspirasie in die Nuwere gereformeerde teologie in Nederland. 1972. T. Bolland, Nederland. (Boekbespreking deur prof. SJ van der Walt (Pretoria) -(In die Skriflig Jg.7 nr.27 September 1973: 56-62)Dis vir my 'n eer om 'n paar opmerkinge te maak oor die proefskrif van dr.... Continue Reading →

Eiewillige godsdiens, deur ds. PJ De Bruyn

EIEWILLIGE GODSDIENSDs. P.J. de Bruyn(Die Kerkblad, 13 Julie 1966, bl.5)Baie Christene se geloofslewe word geruïneer deur eiewillige godsdiens. Om dit te kan verstaan, moet ons goed begryp wat eiewillige godsdiens is.Eiewillige godsdiens beteken volgens ons Kate­gismus dat ons God op 'n ander manier vereer as wat Hy in sy Woord beveel (Antwoord 96).[1] Eiewillige godsdiens... Continue Reading →

SONDAG 35: Ursinus se verklaring van die tweede gebod

SONDAG 35: Ursinus se verklaring van die tweede gebod [Vertaal in Afrikaans deur S. Le Cornu vanuit “HET SCHATBOEK der verklaringen van de Heidelbergse Catechismus. Uit de Latijnse lessen ZACHARIAS URSINUS.[1] Opgemaakt door David Pareus. Vertaald Deur Festus Hommius. Vervolgens overzien door Johannes Spiljardus en Joan van den Honert. Nu in het hedendaags Nederlands herschreven... Continue Reading →

DIE UITVERKIESING VAN GOD deur ds. M. Postma

DIE UITVERKIESING VAN GOD (predestinasie) IS DIE VASTE GROND,DIE VASTE FONDAMENT VAN DIE SALIGHElD VAN DIE UITVERKORENESdeur Ds. M. POSTMA, M. A. te Pretoria[1]Teks: 2 Tim. 2:19, “Ewenwel, die fondament van God staan vas met hierdie seël: Die Here ken die wat syne is; en: Laat elkeen wat die Naam van Christus noem, afstand doen... Continue Reading →

Blog at WordPress.com.

Up ↑