Die kinderseën Plek en datum: GK Matlabas 2016-01-24 Lees: Gen 2:19-25; 3:14-20 Teksvers: "En die mens het sy vrou Eva genoem, omdat sy moeder geword het van alles wat lewe." (Gen.3:20) Tema: Die kinderseën. Psalms:89:1,2; 89:3,4; 89:12,14; 102:8,9;128:1,2,3 Prediker: ds. Gustav Opperman Openingsgebed (getranskribeer na die erediens) Kom ons bid saam! Drie maal heilige God, Op... Continue Reading →
PRCA sprekerstoer: 1 tot 4 Junie 2016
PRCA sprekerstoer: 1 tot 4 Junie 2016 Tydens die eerste week in Junie gaan prof. Ron Cammenga en prof. Barry Gritters van die Protestant Reformed Churches in America en die Protestant Reformed Theological School ons besoek in Pretoria en vir ons die volgende lesings aanbied by verskillende plekke (sal later bekendgemaak word, ook die spesifieke... Continue Reading →
Preek: Josua 4 Moenie vergeet van die Here se wonderdade in Christus vir ons nie !
Moenie vergeet van die Here se wonderdade in Christus vir ons nie ! Skriflesing: Josua 4 en Johannes 20:26-31 Preekteks: Josua 4 (v.24, “Kyk, die verbondsark van die HERE van die hele aarde trek voor julle uit die Jordaan in.”) Preekopname (GK Carletonville, 2016-04-24): Preeknotas: Geliefdes in ons Here Jesus Christus, “Ek het vergeet” “Jammer, ek het... Continue Reading →
Preek: Josua 3 Die deurtog deur die Jordaan wys op die Here van die hele aarde wat ons in Christus lei
Die deurtog deur die Jordaan wys op die Here van die hele aarde wat ons in Christus lei Skriflesing: Josua 3 en Hebreërs 9:1-15 Preekteks: Josua 3 (v.11, "Kyk, die verbondsark van die HERE van die hele aarde trek voor julle uit die Jordaan in.") Preekopname (GK Carletonville, 2016-04-10): Preeknotas: Geliefdes in ons Here Jesus Christus,... Continue Reading →
Boekbekendstelling: Discipleship in the Age of the Spectacle
"We have one life to live, and there are many things that Christians should be doing and saying as disciples of the Lord Jesus Christ. The watchword for serious disciples is “get real,” not “get virtual.” - Kevin Vanhoozer Die boek se naam waarna ek verwys is eintlik: Pictures at a Theological Exhibition: Scenes of... Continue Reading →
KGKSA konferensie lesings beskikbaar: Christus of ons Kerk ?
Foto Spreker MP3 PDF Beeld Titel Beskrywing Datum Ferreira,F,Ds - - Christus se kerk of ons kerk Opening 20160409 Hefer,B,Ds - Christus se kerk of ons kerk Wat is kerkverband 20160409 Le Cornu,S,Ds - - Christus se kerk of ons kerk Reformasie - wat is nodig 20160409 Momberg,H - Christus se kerk of ons kerk... Continue Reading →
In die geskiedenis vandag: Stigtingsdag, 6 April 1652
Stigtingsdag, oftewel van Riebeeckdag, word deur gereformeerde Christene beskou as die volksplanting van die Afrikaner in Afrika. Wat baie 'Afrikaners' egter vergeet het (partymaal doelbewus), is dat die 'wortel van ons volksplanting' en dus 'volksbestaan', die Calvinisme was. Die Calvinisme wat hier geplant is, was gefundeer in Statebybel met sy Verklarende Aantekeninge, die Psalmboek, die gereformeerde... Continue Reading →
Preek: Josua 2 Ragab se geloof getuig van die Here se oordeel én genade
Ragab se geloof getuig van die Here se oordeel én genade Skriflesing: Josua 2 en Jakobus 2:21-26 Preekteks: Josua 2 Preekopname (GK Bet-el, gaan na 2016-03-13): Josua 2 Preeknotas: Geliefdes in ons Here Jesus Christus, In die boek Josua, is die Here besig om sy beloftes aan die aartsvaders, Abraham, Isak en Jakob, te vervul. Die... Continue Reading →
Preek: Jesaja 35 – Jesus Christus maak alles nuut !
Skriflesing: Jesaja 35 Preekteks: Jesaja 35:4 "Sê aan die wat vervaard is van hart: Wees sterk, wees nie bevrees nie! Kyk, julle God kom met wraak, met goddelike vergelding; Hy self sal kom en julle verlos." Hier is die preekopnames: 1 GK Carletonville, 2016-01-31: 2 GK Bet-el: Jesaja 35 (gaan na 2016-03-20) Preeknotas: Geliefdes in ons... Continue Reading →
KGKSA konferensie: Christus se Kerk 9 April 2016
Die KGKSA hou op 9 April hul jaarlikse konferensie, hier is die program: PROGRAM: 9 APRIL 2016 08:00 Registrasie 08:30 Opening: Fried Ferreira 09:00 Wie/wat is die gemeente? - Ben Smit 09:45 Een met almal – een met niemand - Gustav Opperman 10:15 Tee 10:45 Hoe moet die kerk regeer word? Cobus Rossouw 11:30 Wat... Continue Reading →