Vereniging vir Sending onder Duitssprekendes

VERENIGING VAN SENDING ONDER DUITSSPREKENDES Ek plaas graag 'n kennisgewing van die VSOD se nuusbrief hier vir almal wat meer inligting daaroor soek en dit graag wil ondersteun: Die begin van kommunikasie van die VSOD Die eerste nuusbrief: Hierdie nuusbrief wil ons gebruik as 'n belangrike kommunikasiemiddel met lede van die VSOD en ander ondersteuners... Continue Reading →

BAS 2016: Reaksie en hoe nou vorentoe met VIDA ?

BAS 2016:Reaksie en die pad vorentoe met VIDA ? Die buitengewone algemene sinode (BAS) van die GKSA (12-16 Januarie) het besluit om te bly by die besluite van die algemene sinode van 2009 aangaande VIDA. Met 'n kleiner meerderheid as wat verwag is (60-40; sommige meen 55-45) is 'n beswaarskrif verwerp wat teen vroue-diakonesse is.... Continue Reading →

Preek: Lukas 7:18-35 Jesus is die Een !

Jesus is die Een wat moes kom, daarom kan ons standvastig bly Skriflesing: Lukas 7:18-35 Preekteks: "Is U die Een wat sou kom, of moet ons ‘n ander een verwag?" (v.19,20) Die opname van die preek kan hier afgelaai word: Lukas 7 (gaan na 2015-11-08) Hier volg die preeknotas: Geliefdes in Christus, Die omstandighede van... Continue Reading →

Pro Regno – 6 jaar oud !

Geagte Pro Regno lesers, Die Pro Regno blog is hierdie maand 6 jaar oud (ons het begin in Januarie 2010), waarvoor ons baie dankbaar is vir die Here se seëning in hierdie tyd: - 72 artikels/inskrywings is gepubliseer van verskillende skrywers en onderwerpe in 2015 (575 in totaal vanaf 2010). - daar was ongeveer 37 000 besoeke... Continue Reading →

Blog at WordPress.com.

Up ↑