(foto: Wikipedia) Soos die Evangelie verkondig word, sal daar teenstand wees, dit is niks nuuts nie. Orals waar die kerk van Christus gevestig word en groei, sal die Satan en sy magte 'n aanslag loods, op verskillende vlakke en op verskillende maniere. Hy haat dit dat God gedien en verheerlik word onder alle volke. Soos... Continue Reading →
Skrifoordenkings en Bybel leesplanne vir 2014
1. Skrifoordenkings Vir die wat belangstel, ek stuur daagliks (behalwe Sondae) per epos, die volgende Skrifoordenkings uit (as u wil inteken (stuur ‘n boodskap na proregno@gmail.com met die subject ‘Skrifoordenkings’): a. Afrikaanse Skrifoordenkings van ds MJ Booyens (GKSA) vanuit die Evangelie volgens Johannes (ons is reeds by Johannes 8): http://www.enigstetroos.org/pdf/BooyensMJ_ElkeDagInDieLig.pdf b. Engelse dagstukkies oor die Heidelbergse Kategismus asook algemene Skrifoordenkings... Continue Reading →
Preek: Psalm 11 – Omgekeerde fondamente: God sien en God oordeel
Preek: Psalm 11 Omgekeerde fondamente GK Matlabas 2013-12-22 Lees Psalms 10,11 en 12 Teks Ps. 11:3 As die fondamente omgegooi word, wat kan die regverdige doen? Psalms: 138:1,2; 138:3,4; 68:3; 68:9; 68:15,16. Tema: God sien en God oordeel Prediker: ds. Gustav Opperman (GK Matlabas) Geliefdes, Ons het gisteroggend 'n geliefde lidmaat begrawe ... die slagoffer van 'n... Continue Reading →
Begrafnispreek: Psalm 27 (Oom Chrisjan se begrafnis)
foto geneem deur Gustav Opperman Lees: Psalm 27 Begrafnispreek van Johannes Christiaan Theunissen GK Matlabas 2013 12 21 Prediker: ds. Gustav Opperman (GK Matlabas) Ps.27:10 Want my vader en my moeder het my verlaat, maar die HERE sal my aanneem. (Agtergrond van die preek: Die moord op 'n boer van die Gereformeerde Kerk Matlabas, sien die berig... Continue Reading →
Woordoordenking: Joh.8:12 – Die Lig van die wêreld
Die Lig van die Wêreld ds. MJ Booyens Lees: Joh. 1:1-14 "Ek is die lig van die wêreld." (Joh. 8:12) [nota: In hierdie tyd waar ons opnuut gehoor het hoe 'n verlore wêreld hoop op politieke leiers om hul te red en lig te bring in hul verlore lewens, plaas ek graag hierdie Woordoordenking wat... Continue Reading →
Preek: Matt.5:5 Geen sagmoedigheid of nederigheid sonder Christus nie
Lees: Psalm 37; Jes. 52:13 – 53:12; 61; Mat 5:1-12 Teks: 5:5 Salig is die sagmoediges, want hulle sal die aarde beërwe. Tema: Buig voor die Here en die aarde is joune ... Ps. 146:1,3; 9:1,7; 19:6,7; 23:1,2; 72:1,2 Prediker: ds. Gustav Opperman (GK Matlabas) Geliefdes in ons Here Jesus Christus, Die Bybel is... Continue Reading →
Was Nelson Mandela a champion of human rights ?
“There can be no keener revelation of a society's soul than the way in which it treats its children. ... A Nation should not be judged by how it treats its highest citizens, but it's lowest ones” - Nelson Mandela In my previous article, a sermon I preached this weekend from Hebrews 13:7, I showed from... Continue Reading →
Preek: Hebr.13:7 – Vertrou nie op mensehelde, maar op Christus, die volmaakte Held
Lees. Hebreërs 11:1-12:2; 13:1-9 Hebr.13:7 Gedenk julle voorgangers wat die woord van God aan julle verkondig het; aanskou die uiteinde van hulle lewenswandel en volg hulle geloof na. Preeknotas: Wat is 'n held ? Wat is ware heldedade ? Wie is die helde van ons dag waarna ons en ons kinders kan opkyk, en hul... Continue Reading →
Preek 3: Rom.14:5-9 Eenheid van die kerk en hantering van verskille
Lees: Romeine 14:1-9 Fokusgedeelte: v.5-9 Prediker: ds. Cobus Rossouw (GK Daspoort) Inleiding Geliefdes, wanneer vers 5 sê: “Laat elkeen in sy eie gemoed ten volle oortuig wees” dan is dit die derde opdrag in vers 1-12. Die eerste twee kry ons in vers 3: “Hy wat eet, moet hom wat nie eet (nie), nie verag nie... Continue Reading →
Skrifoordenking: Geen toevlug buite Christus (Joh.6:68)
Lees: Job 28:20-28 "Toe sê Jesus vir die twaalf: Wil julle nie ook weggaan nie? En Simon Petrus antwoord Hom: Here, na wie toe sal ons gaan? U het die woorde van die ewige lewe." - Joh.6:68 Dit is goed dat die Evangelie ons nie alleen voor Jesus se vraag stel nie, maar ook voor... Continue Reading →