Geslags-‘neutrale’ Bybelvertaling ?

In 2011 gee Zondervan a 'gender-neutral' NIV vertaling uit. Die NIV (1984) is die Engelse vertaling wat tans die meeste verkoop regoor die wêreld, maar daar is baie ongelukkigheid oor die nuutste uitgawe (2011). Sien die volgende deeglike evaluering deur die CBMW: An Evaluation of Gender Language in the 2011 Edition of the NIV Bible Hier is 'n paar... Continue Reading →

Protestant Reformed Theological Journal April 2011

Die April 2011 uitgawe van die PRTJ is aanlyn beskikbaar en vol heelwat lesenswaardige artikels en veral boekresensies. Ek wil die lesers veral verwys na die artikel "Bound to Join: A Review and Defense", wat baie relevant is vandag, aangesien baie gelowiges worstel of hul nog deel moet wees van die huidige gemeentes en kerkverbande. Inhoudopgawe... Continue Reading →

Wat is nou die verskil tussen Spangenberg en Vorster ?

Sien my vorige bloginskrywing ter agtergrond. Hier is dr. Nico Vorster van die teologiese skool van die GKSA se antwoord op Spangenberg se artikel: Spangenberg se weergawe van kerklike standpunte is simplisties As Vorster skryf: "Jesus se siening van homself hang byvoorbeeld saam met die vraag of ’n mens die evangelies as betroubare selfgetuienis van... Continue Reading →

Wie is die Antichris ?

Hier is 'n brief wat ek aan die Beeld geskryf het (wat ek vermoed nie geplaas gaan word nie omdat dit te vol 'bybelversies' is. Ek bly egter by Mark.8:38 en 2 Tim.2:15). Geagte redakteur, Sal u asb goedgunstelik oorweeg om my brief in u briewekolom te plaas. Wie is die Antichris ?  Mense worstel deur die eeue... Continue Reading →

Pro Regno uitgawes: nommers 1 tot 16

Die Pro Regno internet tydskrif het vanaf April 2009 tot Oktober 2010 verskyn in 16 uitgawes.  Van daardie artikels is weer as afsonderlike artikels hier op die Pro Regno blog geplaas, maar die meeste is nog in die oorspronklike tydskrif uitgawes te vinde. Hier onder is skakels na die volledige uitgawes.  Vanaf November 2010 verskyn die internet... Continue Reading →

Blog at WordPress.com.

Up ↑