ONS MOET WYSHEID VAN GOD BID OM STAANDE TE BLY IN DIE GELOOF Skriflesing: Spreuke 8:10-21; 1 Kor.1:26-31; Jakobus 1:1-11 Preekteks: Jakobus 1:5-11 Die preek (asook die res van die Jakobus-reeks) kan hier geluister word: Jakobus 1:5-11 (gaan na: 2015-03-08) (Nota: Ek het in die verlede al my preke vanaf, Jak.2:14 tot 5:20, reeds hier op... Continue Reading →
MEDIAVERKLARING: NG EN GEREFORMEERDE KERKE
MEDIAVERKLARING: NG EN GEREFORMEERDE KERKE 16 November 2015 Die afgevaardigdes van die NG Kerk en die Gereformeerde Kerke het vanoggend in Pretoria vergader. Dit was die eerste vergadering sedert die Memorandum van ooreenkoms vroeër vanjaar deur albei kerke se Algemene Sinodes goedgekeur is. Verskeie sake is bespreek, waaronder gesamentlike deelname aan die 500-jarige viering van... Continue Reading →
Preek: Jakobus 1:1b-4 Die beproewing van ons geloof lei tot volharding
DIE BEPROEWING VAN ONS GELOOF LEI TOT VOLHARDING Skriflesing: Psalm 119:65-72; Hebreërs 12:1,2; Jakobus 1:1-4; Openbaring 7 Preekteks: Jakobus 1:1b-4 Die preek (asook die res van die Jakobus-reeks) kan hier geluister word: Jakobus 1:1b-4 (gaan na: 2015-03-01) (Nota: Ek het in die verlede al my preke vanaf, Jak.2:14 tot 5:20, reeds hier op my blog geplaas.... Continue Reading →
KERKBLAD ARTIKELS OOR DIE NG KERK SINODE SE PRO-HOMOSEKSUELE BESLUIT
KERKBLAD ARTIKELS OOR DIE NG KERK SINODE SE PRO-HOMOSEKSUELE BESLUIT In die November 2015 uitgawe van die GKSA se maandblad, Die Kerkblad, is daar reaksie op die NGK se tragiese besluit aangaande homoseksualisme (kan iemand vir my verduidelik waarom daar nou deesdae van 'dieselfdegeslag verhoudings' gepraat word, en nie meer homoseksuele verhoudings nie?). Hier is... Continue Reading →
Boekbekendstelling: Christus alléén in Psalm 110
CHRISTUS ALLEEN IN PSALM 110 Christus alléén die Verklaarder van sy Woord deur sy Woord deur dr. AH Bogaards [Nota: ek wil hierdie boek sterk aanbeveel vir elke gelowige, dit raak wesentlike sake aangaande Skrifbeskouing, Skrifgesag, gereformeerde skrifverklaring beginsels, verhouding OT en NT, hoe ons Skrif met Skrif vergelyk, en dan ook die probleme met... Continue Reading →
Preek: Jakobus 1:1a As diensknegte van Christus word ons geroep om die Here en mekaar dien
As diensknegte van Christus word ons geroep om die Here en mekaar dien Skriflesing: Matteus 12:46-50; 13:53-58; Jakobus 1:1-4 Preekteks: Jakobus 1:a, “Jakobus, ‘n dienskneg van God en die Here Jesus Christus ..." Die preek (asook die res van die Jakobus-reeks) kan hier geluister word: Jakobus 1:1a (gaan na: 2015-02-15) (Nota: Ek het in die verlede... Continue Reading →