DR JOHN BYL SPREKERSTOER Pretoria program: 5 tot 7 Maart 2017 “Wetenskaplikes kies hul teorieë gebaseer op hul onderliggende voorveronderstellings. Die Bybel is die Woord van God, is een van die onderliggende voorveronderstellings van Christene.” – dr. John Byl Sondag, 5 Maart: GK Wonderboompoort Tema: "Weerspreek wetenskaplike feite die Bybel?" Tyd: 19h00-20h00 Prof John Byl besoek... Continue Reading →
Preek: Laat jou troos ! Jeremia 31:16
LAAT JOU TROOS! Plek en datum: GK Matlabas 2016-09-25 Teks: Jer: 31:16 So sê die HERE: Bedwing jou stem van geween en jou oë van trane. Tema: Laat jou troos! Psalms: 145:1,2; 145:8,9,10,11; 65:2,3; 65:4,5; 86:7,8. Prediker: ds. Gustav Opperman (Nota: hierdie en ander preke van ds. Opperman kan ook hier op youtube gekyk word: Woorde... Continue Reading →
Die Verbondsleer gehandhaaf teenoor die individualistiese Metodisme – Totius
DIE STREWERSVERENIGING EN DIE VERBOND deur Totius "Dat hierdie indeling van die gemeente nou volgens die geloof van die mens en nie volgens die belofte van God in die genadeverbond nie, volgens die wisselvalligheid van die menslike glo of nie glo nie en nie volgens die vastigheid van wat God doen nie, onbybels en ongereformeerd is,... Continue Reading →
Die Kerk (10) – Die vervolging van die kerk
DIE VERVOLGING VAN DIE KERK deur prof. WJ Snyman (Sien die inleiding [nommer 1] en die res van die reeks hier.) Heerlikheid en vernedering Ons moet nog besondere aandag gee aan die lofsang van Simeon(Lukas 2:25-35). Uit hierdie lofsang kan ons ook leer hoe dit is met die Kerk. Simeon besing twee dinge van daardie... Continue Reading →
Die Kerk (9) – Die begin van die kerk in die Nuwe Testament
DIE BEGIN VAN DIE KERK IN DIE NUWE TESTAMENT deur prof. WJ Snyman (Sien die inleiding [nommer 1] en die res van die reeks hier.) Die Kerk is nie 'n werk van die mense nie, maar 'n wonderwerk van die Here. Ons kan dit vergelyk met 'n boom. 'n Boom is ook 'n werk van... Continue Reading →
Dr. John Byl sprekerstoer: Potchefstroom program, 9-10 Maart 2017
DR JOHN BYL SPREKERSTOER Potchefstroom – program 8 tot 10 Maart 2017 “Wetenskaplikes kies hul teorieë gebaseer op hul onderliggende voorveronderstellings. Die Bybel is die Woord van God, is een van die onderliggende voorveronderstellings van Christene.” – dr. John Byl Donderdag 9 Maart, 9:00 - 10:00 Onderwerp: Informele bespreking by Fisika oor verskeie implikasies van... Continue Reading →