DR JOHN BYL SPREKERSTOER
Pretoria program: 5 tot 7 Maart 2017
“Wetenskaplikes kies hul teorieë gebaseer op hul onderliggende voorveronderstellings. Die Bybel is die Woord van God, is een van die onderliggende voorveronderstellings van Christene.” – dr. John Byl
Sondag, 5 Maart: GK Wonderboompoort
Tema: “Weerspreek wetenskaplike feite die Bybel?”
Tyd: 19h00-20h00
Prof John Byl besoek GK Wonderboompoort en sal tussen 19:00-20:00 ‘n toespraak lewer oor “Weerspreek wetenskaplike feite die Bybel”.
Dr John Byl is in Den Haag in Nederland gebore in 1949 en het as jongeling
na Kanada geëmigreer. Hy het sy BSc in Wiskunde aan die Universiteit van
British Colombia in 1969 verwerf en sy PhD in Sterrekunde in 1973. Hy is
tans ‘n afgetrede professor van Trinity Western Universiteit waar hy in
1978 begin het en die hoof van Wiskundige Wetenskappe geword het in 1980 en sy volle professorraatskap in 1985. Hy het verskeie studies oor
Sterrekunde, Fisika en Wiskunde gepubliseer.
Onlangs het sy fokus verskuif na die Filosofiese en Teologiese aspekte rakende Wiskunde, Fisika en Kosmologie en gelei tot die publikasie van die boeke: God and Cosmos: A Christian View of Time, Space and the Universe; The Devine Challenge: On Matter, Mind, Math and Meaning; How should Christian Approach Origins?
Hy is gelukkig getroud en die vader van ses kinders en 8 kleinkinders. Hy is
‘n aktiewe lidmaat van die Kanadese Gereformeerde Kerke en dien as ‘n
ouderling.
Verdere navrae: francoisvandeventer@gmail.com
Dinsdag, 7 Maart 2017: Aros-kampus
Plek: Aros-kampus, Dickensonlaan 1180, Waverley, Pretoria.
Program vir die dag:
8:45-9:00 Opening
9:00-9:10 Inleiding
9:10-10:00 Lesing 1: Has science killed God? Christianity versus Naturalism
I shall examine various claims about science disproving Christianity, discussing the nature of science, data versus theory, and the role of worldviews. Then I will compare the worldviews of Christianity and naturalism, examining their presuppositions, and implications.
10:00-10:20 Vrae en antwoorde
10:20-10:45 Tee & koffie
10:45-12:00 Lesing 2: The Reformed Worldview and origins
I shall discuss a Reformed worldview (with reference to the Reformed standards), and its implications regarding origins. This will involve examining “God’s two books”, general revelation, common grace, and the anti-thesis. I shall discuss also various forms of theistic evolution, and their theological implications.
12:00-12:30 Vrae en antwoorde
12:30-13:30 Middagete
13:30-14:30 Lesing 3: Teaching Math from a Christian Perspective
What does Christianity have to say about Math? I shall argue that worldview plays a major role also in math. Is math invented or discovered? Math and the scientific revolution. Relating matter, mind, and math. Christianity provides a better basis for math than naturalism. Applications to teaching math.
14:30-15:00 Vrae en antwoorde
15:00-15:10 Afsluiting
Verderde navrae: info@aros.ac.za
Hier is die advertensie van Aros: Spreker – dr John Byl
Potchefstroom program: 8 tot 10 Maart 2017
Kontakpersoon: Johan van der Walt, 018 299 2408
Kontakpersoon: Johan van der Walt, 018 299 2408
Donderdag 9 Maart, 15:00 – 16:30
Kontakpersoon: Michael Heyns, 018 299 1564
Vrydag 10 Maart, 09:00 – 11:00
Defending the Faith in science and theology (saam met dr. James White, sien hier onder)
Kontakpersoon vir Potch program: Johan van der Walt

JAMES WHITE LESINGS POTCHEFSTROOM
Vir Christene is dit belangrik om te weet hoe om met andersdenkendes te praat oor belangrike onderwerpe soos Wie Jesus Christus is; die gesag van die Bybel en hoe die Bybel ontstaan het, die gesag van ander bronne soos die Koran en die bevindinge van die natuurwetenskappe; ensovoorts.
Dr. James White is ʼn bekende Amerikaanse apologeet wat al verskeie debatte gehad het met andersdenkendes oor hierdie onderwerpe , en is tans besig met sy tweede doktorsgraad aan die NWU. In die week van 6 tot 10 Maart kom gee hy lesings om Christene voor te berei om deel te kan neem aan hierdie gesprekke.
Dr. James White – March 2017 – Theology (Molenstr. 68, Potchefstroom, K11,110,112)
Monday 6th
10:00-12:00 – Discussing the Quran with Muslims.
14:00-16:00 – Discussing the Bible with Muslims.
18:00-20:00 – Discussing Christ with Muslims.
Tuesday 7th
10:00-12:00 – How to engage on the Christology in the N.T.
14:00-16:00 – How to engage on Christology in the early Church.
18:00-20:00 – Modern day challenges to high Christology.
Thursday 9th
10:00-12:00 – Manuscript evidence and biblical authority.
13:00-15:00 – How to train students for the defence and offence of the Gospel.
15:00-16:30 – Dr. John Byl: Has science killed God? (Naturalism versus Christianity) Department of Philosophy
18:30-21:00 – Dr. White talk at Ratio Christi.
Friday 10th
09:00-11:00 – Defending the faith in science and theology (James White & John Byl)
Meer inligting oor dr. White: AOMIN
Kontakpersoon vir meer inligting oor dr. White se program: prof. Henk Stoker
E-pos: Henk.Stoker@nwu.ac.za