Posted by: proregno | February 6, 2017

Dr. John Byl sprekerstoer: Potchefstroom program, 9-10 Maart 2017

DR JOHN BYL SPREKERSTOERDr. John Byl - Reformation International Doctoral Committee

Potchefstroom – program

8 tot 10 Maart 2017

Wetenskaplikes kies hul teorieë gebaseer op hul onderliggende voorveronderstellings. Die Bybel is die Woord van God, is een van die onderliggende voorveronderstellings van Christene.” – dr. John Byl


 Donderdag 9 Maart, 9:00 – 10:00
Onderwerp: Informele bespreking by Fisika oor verskeie implikasies van lang tydskale wat deur sekere astrofisiese verskynsels geimpliseer word.
Plek: Seminaarkamer, Eerste vloer, Gebou G5.

Kontakpersoon: Johan van der Walt, 018 299 2408

Donderdag 9 Maart, 12:00 – 13:00

Onderwerp: “A Christian Perspective of Physics”
Plek: Seminaarkamer, Eerste vloer gebou, G5.

Kontakpersoon: Johan van der Walt, 018 299 2408

Donderdag 9 Maart, 15:00 – 16:30

Onderwerp: “Has Science killed God? Naturalism versus Christianity”
Plek: Skool vir Filosofie, Gebou F13.

Kontakpersoon: Michael Heyns, 018 299 1564


Vrydag 10 Maart, 10:00

Gesprek met Prof. Kobus van der Walt, Fakulteit Natuurwetenskappe.

Kontakpersoon vir Potch program: Johan van der Walt

E-pos: djohan.vanderwalt@gmail.com

Sien hier vir meer inligting oor dr. Byl, sy boeke en artikels, en sy sprekerstoer in SA: Dr Byl sprekerstoer 2017

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out /  Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

w

Connecting to %s

Categories

%d bloggers like this: