ALWEER DIE EINDTYE: 'N BRON OM EERSTE TE LEES IN EINDTYD VRESE 'n Paar skote klap in die Midde-Ooste, en al wat 'n 'Eindtyd blokkiesraaisel en bible code profeet' is weer wakker geskud om ons te vertel die tyd is nou! Wel, die tyd is van altyd af nou vir ons, Christus regeer nou reeds,... Continue Reading →
LEERPREDIKING: NGB artikel 16: Die ewige verkiesing van God (Ef. 1:4-6)
LEERPREDIKING: NGB artikel 16 Die ewige verkiesing van God (Efesiërs 1:4-6) Lees: Efesiërs 1:1-14; 2:1-10; 2 Tim. 1:8-11 Teksverse: Efesiërs 1:4-6, “... soos Hy ons in Hom uitverkies het voor die grondlegging van die wêreld om heilig en sonder gebrek voor Hom in liefde te wees, deurdat Hy ons voorbeskik het om ons as sy kinders... Continue Reading →
PRO REGNO BOEKVERKOPE: 17 MEI BOEKELYS (nuwe afdeling: christelike- en afrikaanse storieboeke)
PRO REGNO BOEKVERKOPE 17 MEI 2021 boekelys (nuwe afdeling: christelike en afrikaanse storieboeke) 1. Ek gaan van nou af probeer om een keer 'n week 'n nuwe boekelys hier te plaas van BOEKE WAT AS NUWE VOORRAAD INGEKOM HET. Ek gaan nie elke keer al die... Continue Reading →
EIEWILLIGE AMPSBESKOUING LEI TOT EIEWILLIGE KERKLIKE (WAN)ORDE: 1 KOR. 14:34-40
EIEWILLIGE AMPSBESKOUING LEI TOT EIEWILLIGE KERKLIKE (WAN)ORDE: ‘n Kerkordelike antwoord vanuit die Skrif (1 Kor.12-14) oor die vrou-in-die-amp kerklike wanorde saak* Inleidend Die Woord wys nie net duidelik uit dat dit God se wil is dat slegs bekwame manne in die besondere ampte mag dien nie, maar wys ook die duidelike ‘pastoraal-kerkordelike’ weg om hierdie... Continue Reading →
PRO REGNO BOEKVERKOPE: 10 MEI 2021 en boeketafel in PRETORIA
PRO REGNO BOEKVERKOPE 10 MEI 2021 boekelys KENNISGEWING 1: Ek is DV, VRYDAG 14 Mei, weer in Pretoria, vir enige boek aflewerings. KENNISGEWING 2: Pro Regno Boeke gaan ook ‘n boektafel by die Tuisskool Expo in Pretoria aanbied, SATERDAG 15 MEI. Kom ontmoet, kuier en geniet boekegesprekke! Hier is meer inligting: ... Continue Reading →
PREDIKERS: Soek nie groot dinge nie, maar die Here! (Jeremia 45:4,5)
PREDIKERS: Soek nie groot dinge nie, maar die HERE! Inleiding Hier is 'n preek/lesing van prof. PW Buys, wat ons as predikers oproep om opnuut die Woord van ons Here tydig en ontydig, onbeskaamd tot redding van sondaars, en die eer van God te verkondig (2 Tim. 3:14-4:5). Ons moet nie 'groot dinge' vir onsself... Continue Reading →