Posted by: proregno | May 10, 2021

PRO REGNO BOEKVERKOPE: 10 MEI 2021 en boeketafel in PRETORIA

PRO REGNO BOEKVERKOPE

10 MEI 2021 boekelys

KENNISGEWING 1: Ek is DV, VRYDAG 14 Mei, weer in Pretoria, vir enige boek aflewerings.

KENNISGEWING 2: Pro Regno Boeke gaan ook ‘n boektafel by die Tuisskool Expo in Pretoria aanbied, SATERDAG 15 MEI. Kom ontmoet, kuier en geniet boekegesprekke! Hier is meer inligting:

                     GAUTENG ALTERNATIEWE ONDERWYS EXPO 2021

Pro Regno Boeke nuus – 10 Mei 2021

1. AFDELING A hier onder, is die heel nuutste  NUWE en TWEEDEHANDSE BOEKE wat ek ingekry het.

2. Dan volg AFDELING B, die algemene lys van tweedehandse Afrikaanse, Engelse en Nederlandse boeke wat ek nog in voorraad het van vorige boeklyste. Opnuut dankie vir enige bestellings, onthou, u ondersteun daardeur ook die bedieningswerk hier in GK Carletonville.

2.  Al die boeklyste is tweedehandse boeke wat nog in ‘n goeie leesbare toestand is, tensy vermeld word dat ‘n boek (nuut) is.  Ek dateer partykeer ook die boekelys op, sonder om ‘n nuwe boekelys beskikbaar te stel, so hou die laaste lys elke keer dop so nou en dan.

3. Daar is spesiale aanbiedings vir sekere skrywers as jy al sy boeke koop, maar die boeke kan ook individueel aangekoop word.  Daar is ook ‘n spesiale aanbieding by die Nederlandse boeke, as jy meer as R100-00 se boeke aankoop, kry jy 20% afslag.

4. Hiermee wil ek ook enigeen wat enige teologiese/christelike boeke wil skenk of verkoop aan Pro Regno boeke, uitnooi om my te kontak, dankie.

5. Ek nooi u ook persoonlik uit om na my ‘boekwinkel’ te kom en na die boeke te kom kyk, u is baie welkom (maak asb. net ‘n afspraak, dankie).

ADMIN REëLINGS

1 Enige navrae moet per e-pos of whatsapp gedoen word, verkieslik nie telefonies nie, asb.

2 Boeke word nie uitgehou nie, behalwe wanneer inbetaling reeds gedoen is.

3 Daar moet gepoog word om boeke af te haal in Carletonville, Potchefstroom of Pretoria soos prakties gereël. Indien boeke gepos word is dit op u eie risiko. LET WEL: ek pos net deur Postnet of Courier Guy (minimum bedrag: R100 per pakkie). Pryse hier onder sluit nie posgeld in nie, en moet dus nog by bereken word.

4) Elke opvolgende boeklys vervang die vorige boeklyste en pryse.  Ek dateer ook die laaste boeklys op soos boeke verkoop word of daar boeke bykom, so maak seker of die boeke nog beskikbaar is voordat u bestel, dankie.

5) Hier is die rekening vir inbetaling, asook kontak besonderhede:

S. Le Cornu

Absa tjek nr. 01095190673

Takkode: 632005

Verwysing: u voorletters en van

Kontakbesonderhede

Slabbert Le Cornu

Selnr. 082 770 2669

E-pos: proregno@gmail.com

Prosedure om te volg vir boekaankope:

1. Stuur u lys van boeke wat u wil aankoop na bogenoemde kontakbesonderhede (e-pos of whatsapp).

2. Ek sal laat weet wat beskikbaar is en die spesifieke bedrag wat inbetaal moet word, laat weet ook of u boeke gaan kry in Carletonville, Potch of Pretoria, en of dit bv. per Postnet of Courier Guy gepos moet word.

3. Sodra ek u inbetaling ontvang het, is die boeke u s’n.

——————————

PRO REGNO BOEKVERKOPE: 10 MEI 2021 boekelys

——————————

AFDELING A: 11 MEI NUWE VOORRAAD TWEEDEHANDSE BOEKE

AFRIKAANSE BOEKE

BYBELSE ENSIKLOPEDIE – EEN VOLUME, 511bl, R120-00.

FOTOGIDS tot die Ou Testament, 156bl., amper A4 grootte, R100-00 en FOTOGIDS by die Nuwe Testament, 155bl. (pragtige prente en illustrasies van sekere temas deur die hele Bybel, wat baie handig gebruik kan word by Bybelstudies, katkisasie, ens.), nog in ‘n baie goeie toestand, R200-00 vir die stel, word nie los verkoop nie.

BARNARD, AC. Die Erediens, 608bl., R80-00 (mees volledige behandeling van al die aspekte van die erediens in Afrikaans)

BUNYAN, J. Die Christen se reis na die Ewigheid, 144bl., R40-00 (NUUT)

d’ASSONVILLE, VE. Sy koms na Middernag: 10 preke uit die Thessalonicense briewe, 61bl., R40-00

DU TOIT, HDA. Godsdienste van die wêreld, 146bl., R30-00

DE KLERK, JJ. Prediking, 168bl., R30-00

HEYNS, JA. Dogmatiek, 448bl., R100-00

MARAIS, W. ‘n Man van God gestuur: Dr. Willie Marais – sy outobiografie, 236bl, R100-00 (Spesiale boek: dr. Willie wat sy naam voor in geskryf het met ‘n paar Skrifverwysings: getekende kopie deur die skrywer)

MURRAY, Andrew. Die Geloofslewe, 452bl., R50-00

OWEN, J. Gemeenskap met God, 334bl., R50-00

STROEBEL, L. Die saak van Christus: Joernalis se persoonlike ondersoek na Christus, 277bl., R50-00

VISSER, LLJ. Die Charismata (die werk en gawes van die Gees), 121bl., R40-00

TOTUIS, Versamelde Werke, 11 dele, 1977 uitgawe, R800-00

SWART KOMMENTARE REEKS:

Brief aan die Romeine, Jonker WJ R50-00

Tweede Brief aan die Korinthiërs, Groenewald, EP R40-00 (buiteblad effens beskadig)

Korte Verklaring van die Heilige Skrif vir die Afrikaanse Volk: Brief aan die Efesiers, Muller, J. R30-00

ENGELSE BOEKE

ALEXANDER, P&D (ed.), HANDBOOK TO THE BIBLE, 816bl, completely revised and expanded third edition, R180-00 (nuut: tussen R300-R400)

CALVIN’S COMMENTARIES: R50-00 per boek (rugkante het effens verdof maar inhoud nog heeltemal goed en duidelik)

John, 2 volumes

Romans & Thess

1 Corinthians

2 Corinthians & Pastoral letters

Galatians to Colossians

Hebrews & 1 and 2 Peter


HOEKEMA, AA. The Bible and the Future, 343bl., R100-00

PINK, AW. Gleanings from Elisha, 254bl., hb, R80-00

TENNY, MC. Interpreting Revelation, 220bl., R90-00

Nuwe boeke:

REFORMATION HERITAGE KJV STUDYBIBLE, J. Beeke (ed.), NUUT, R400-00 (saam met die ‘Reformation Study Bible, RC Sproul (red.), die beste huidige studiebybels in die engelse gerefomeerde wêreld. Agter in die studiebybel is ook beide die DFE en WCF belydenisskrifte, asook baie ander hulpmiddels)

FERGUSON, SB. John Owen on the Christian Life, 297bl., R100-00

CLARK, Gordon H., Ancient Philosophy, 529bl., R150-00

NEDERLANDSE BOEKE

KORTE VERKLARING (VAN DE HEILIGE SCHRIFT), 55 dele stel, R1100-00 (stel is onvolledig,kort 6 dele)

BERKHOF, Hendrik. Christelijk Geloof – een inleiding tot de geloofsleer, 596bl, R70-00

VAN’T SPRIJKER, W. (red.), Bij Brood en Beker: Leer en gebruik van die heilig avondmaal in het Nieuwe Testament en in de geschiedenis van de westerse kerk, 456bl., R200-00

VAN’T SPIJKER, W. (red.), Rondom de Doopvont: Leer en gebruik van die heilig DOOP in het Nieuwe Testament en in de geschiedenis van de westerse kerk, 619bl., R200-00

(Hierdie is van die meeste volledigste studies oor die sakramente wat ek ken in die gereformeerde wêreld, sterk aanbeveel. SPESIALE AANBIEDING: koop albei vir R350-00)

KERKREG BOEKE

VAN DER LINDE, GPL. Die Kerkorde – verklaring van die gereformeerde kerkorde, R50-00

SMIT, CJ. God se orde vir sy Kerk, R20-00

KLEYNHANS, EP. Kerkregtelike ontwikkelinge van die NGKSA, 1795-1962, R30-00

VAN DER WALT, JJ. Christus as Hoof van die Kerk en die presbiteriale kerkregering, R40-00

BOUWMAN, M. Voetius over het gezag der Synoden, R50-00

RUTGERS, FL. Kerklijke Adviezen, x2 dele, R80-00

BIESTERVELD, P. Het gereformeerde Kerkboek, R30-00.

JANSEN, Joh. Korte Verklaring van die Dordtse Kerkorde, R40-00.

BOUWMAN, H. Gereformeerde Kerkrecht (een deel, papier uitgawe), R50-00.

____________, De Kerklijke Tucht, R30-00.

DE SYNODE VAN EMDEN, 1571-1971, R30-00

____________________________________________________

AFDELING B: Boekelys voorraad

Inhoud:

1 Afrikaanse boeke

2 Dogmatiek reeks 

3 Sektes en Dwalinge

4 Esra Verslag tydskrif

5 Engelse boeke

6 Kommentare  

7 Tale boeke 

8 Nederlandse boeke

AFRIKAANSE BOEKELYS

Bybels:

– OAV (1933/1953) ritsluier leer Sakbybel, R230-00 (NUUT).

– OAV (1933/53) hardeband Sakbybel (swart), R50-00.

– OAV (1933/53) standaardgrootte Bybel met goue bladsye,  ligbruin kunsleer, duimindekse, R120-00.

– OAV (1933/53) standaardgrootte Bybel met duimindeks, swart kunsleer, R100-00.

(sal op aanvraag van bogenoemde Bybels foto’s per whatsapp aanstuur)

MIJNHARDT, CF. Bybelkonkordansie (OAV: 1933/53), 1275bl., R200-00

BOSHOFF, CWH. Swart Teologie, van Amerika tot in SA, 156bl.,R30-00.

___________, Calvyn se Kategismus (in Afrikaans vertaal deur HW Simpson), 69bl., R20-00.

___________, Calvyn Aktueel? ‘n Bundel opstelle onder redaksie van prof. E Brown, 137bl., R20-00.

COETZEE, JC. Die Blye Boodskap: ‘n Gids deur die Boeke van die Nuwe Testament: die briewe van Paulus, 110bl., R20-00.

__________ (red.), Glo en jy sal Lewe: Die Brief aan die Romeine vir preeklees en bybelstudie, 113bl., R20-00.

____________, Brieweskat van Paulus, inleiding tot die briewe van Paulus, 128bl., R30-00.

___________, PA. ‘Dat nu ook het eerste werk zal zijn’: Ontstaan van die eerste Gereformeerde Kerke in die Suid-Afrikaanse Republiek: 1859-1861, 208bl., R30-00.

d’ASSONVILLE, VE. Dit is Totius: JD Du Toit 1877-1953, R70-00

______________, Die Koms van die Antichris, 105bl., R40-00

______________, Kerk op die Hooglande, 128bl., R30-00

______________, SJ Du Toit: 1847-1911, 440bl., R50-00 (beskadig)

______________ Die Dwaasheid om te Preek, 103bl., R20-00.

_____________, Die Gereformeerde Doopsformulier, 114bl., R30-00.

_____________, Die Geskeurde Gordyn: 22 preke, 266bl., R20-00.

_____________, Oorsig oor die Nuwe Testament, 90bl., R20-00.

______________, Die Psalms sing van Christus (150 Psalmoordenkings), 194bl., R70-00 (NUUT). Tweedhands: R50-00

_______________, Totius – Profeet van die Mooirivier, 119bl., R30-00.

DE BRUYN, PJ. Die Christen en Kleredrag, R10-00.

________ , JJ. (red.) Evangelistiek, 386bl., R30-00.

__________, Herderkunde, 208bl., R30-00.

_________, PJS. Gereformeerde Simboliek (oorsig van die belydenisskrifte deur die eeue), 252bl., R30-00.

___________, Handboek Gewyde Geskiedenis, 264bl., R30-00.

DE KLERK, PJS. Woorde en Dade van die Profete, 204BL., R50-00.

_____________, Woorde en Dade van Jesus, 197bl., R50-00

DRESSEL, LC. Dit het aand geword: die herkoms en inkleding van die aanddiens, 162bl., R30-00.

DU PLESSIS, H. ‘n Banier van die Volke: Die Woord van God in en vir die wêreld, 20bl., R30-00.

____________, IJ. Christus as Hoof van die Kosmos: Hoofskap in Efesiërs en Kolossense, 148bl., R30-00.

____________, SJ. Jesus en die Kanon van die Ou Testament, 177bl., R40-00.

DURAND, J. Want die einde is naby: bybelstudie oor Openbaring, 176bl., R30-00.

DURAND, JJF. Die Lewende God (Wegwysers in die Dogmatiek nr. 1), 118bl., R20-00.

__________, MC. Aborsie: die morsige verhaal van moord en misleiding, 76bl., R30-00.

__________, (red.) Verrigtinge van die Simposium oor Aborsie, 136bl., R30-00.

DU TOIT, DA. Die Christen en Aborsie, 190bl., R30-00.

_________, HDA. Die kerstening van die Bantoe, 368bl., R30-00.

_________, S.  Bybel – Skepping – Evolusie, 389bl., R40-00.

_________, Handleiding vir die Studie van die Kerkgeskiedenis, 218bl., R30-00.

_________, (red.) Die Koninkryk van God (opstelle oor die Koninkryk van God), 370bl., R30-00.

_________, Openbaringsgeskiedenis van die Ou Testament, 265bl., R30-00.

DUVENHAGE, SCW. Die dékor van die Nuwe Testament: ‘n kultuur-historiese agtergrondstudie, 244bl., R40-00.

_______________,  Die Navolging van Christus, 231bl., R40-00.

ERASMUS, J. Skrifgesag: Manuskripte en Bybelvertaling, 443bl., R70-00

__________, Bewaar my Woord: Kritiek op NAV, 95bl., R30-00

FENCHAM, FC. Bybelse Aardrykskunde, Oudhede en Opgrawings, 437bl., R30-00.

___________, Wetenskap en Bybelkunde, 196bl., R20-00.

FEENSTRA, JG. Leer en Lewe: Eenvoudige geloofs- en leerboek, 259bl., R30-00.

FLOOR, L. Die Evangelie van die Koninkryk, 5 aspekte, 109bl., R20-00.

________, Die Heilige Doop in die Nuwe Testament, 131bl., R30-00.

________, Hy wat met die Heilige Gees Doop, 138bl., R30-00.

________, Die Koninkryk van God en die vernuwing van die Maatskappy, 94bl., R20-00.

________, Kom na My: Skrifstudies oor Matteus 1-13, 107bl., R20-00.

________, Persone rondom Jesus, 86bl., R30-00.

________, Perspektiewe op die prediking van Paulus, 111bl., R30-00.

GROENEWALD, EP. Handboek Bybelse Geskiedenis: Nuwe Testament, R50-00 of R60-00).

_________________, Hier en daar ‘n Teks verklaring, 152bl., R30-00

_________________, Jesus by die mense, 106BL., R20-00

GROOTDRUK Psalms & Gesangeboek (21cm x 15cm), Belydenisskrifte agter in die boek, R150-00.

(Ongelukkig is die hardeband swart ‘Grootdruk Psalmboek’ uitdruk en lyk dit nie of dit weer herdruk gaan word nie, in hierdie PS & GS boek is ten minste al 150 Totiusberyming Psalms vir lidmate wat sukkel om te sien in die standaard gedrukte Psalmboek).

HEYNS, JA. Dogmatiek, 448bl., R100-00.

________, Die Brug tussen God en mens: Die Bybel, 177bl., R20-00.

________, Die Evangelie in Krisis (bespreking van ‘n paar moderne teoloë), 140bl., R20-00.

________, Lewende Christendom: ‘n Teologie van Gehoorsaamheid, 173bl., R30-00.

________, Die Mens: Bybelse en buite-bybelse beskouinge, 180bl., R20-00.

________, Die Mens Onderweg: Oor die tien gebooie, 246bl., R30-00.

HELBERG, JL. God met ons: perspektief uit die Ou Testament, 112bl., R20-00.

__________, Die HERE regeer: Openbaringslyn deur die Ou Testament, 202bl, R30-00.

__________, Klaagliedere: Ontnugtering en Hoop, 71bl., R20-00

__________, Lig op die Nuwe Afrikaanse Bybelvertaling, 66bl., R20-00.

__________, Loof die HERE: Die Psalms in die Ou- en Nuwe Testamentiese lig, 311bl., R30-00.

__________. Openbaringsgeskiedenis van die OT, 2 dele, 409+259bl, R50-00.

__________, Die Verklaring en Prediking van die Ou Testament, 135bl., R20-00.

JONKER, WJ. Die Woord as Opdrag: gedagtes oor die prediking, 135bl., R20-00.

_________, Die verhouding tussen Kerk en Staat aan die Kaap tot die helfte van die 19de eeu, 285bl., R20-00.

KEMPFF, D. Die skeppingsleer van Karl Barth, 148bl., R100-00 (Proefskrif)

KLEYNHANS, EPJ. Die Kerkregtelike ontwikkeling van die NGK in SA, 1795-1962, 362bl., R30-00.

________________. Terug na die God van Bet-el, 110Bbl., R30-00

________________, Spoorwysers, 123bl., R30-00

KORAALBOEK vir die gebruik by die Psalms en Gesange, R150-00.

KROEZE, JH. Bybel en Seks, 168bl., R20-00.

STANDER, HF & LOUW, JP. Gebruike en Gewoontes in die Bybel, 395bl., R100-00.

KRUGER, LS. Waarom is u Lid van die Gereformeerde Kerk?, 181bl., R40-00.

MARAIS, W. Quo Vadis? (artikels van dr. Willie Marais), 324bl., R50-00.

MIJNHARDT, CF. Afrikaanse Bybelkonkordansie (slegs op die Ou Afrikaanse Vertaling, 1933/53 Bybel), 828bl., R200-00.

MOUTON, HD. Skepping en Evolusie – onversoenbaar!, 468bl., R70-00.

___________, Verken Lewenswetenskappe verder: ‘n kritiese evaluering van evolusie, 168bl., R30-00.

MY ERFENIS IS VIR MY MOOI: gedenkboek van die Teologiese Skool Potchefstroom, 1869-1969, GCP vd Vyver, 288bl., R70-00

ONDERSKEIDING VAN DIE GEESTE , artikels van gereformeerde predikante oor die pinksterstrominge, 147bl., R20-00

OBERHOLZER, JAS. Die Gereformeerde Kerke onder die Kruis in SA: hul ontstaan en ontwikkeling, 328bl., R40-00.

POSTMA, F. Paulus: ‘n Geroepe apostel van Jesus Christus, 386bl., R100-00 (NUUT).

POTGIETER, J. Homoseksualiteit: ‘n Skrifgefundeerde perspektief, 195bl., R30-00.

PELSER, JP., Evolusie & die Bybel: Kan hul versoen word?, 336BL., R50-00.

RAS, JL., Jan-Lion Cachet as Kerkman (1865-1912), 275bl., R30-00

SCHULZE, LJ., Teologie in Stroomversnelling, 103bl., R20-00

STOKER, HG. Beginsels en Metodes in die Wetenskap, 304BL., R40-00 (sb) R50-00 (hb)

___________, Stryd om die Ordes: Liberalisme, Kommunisme, Fasjisme en Calvinisme, 281bl, R40-00

SCHULZE, LF. Geloof deur die Eeue (dogma en dogmageskiedenis), 264bl., R30-00.

__________, Teologie in Stroomversnelling (kritiek op Swart Teologie, Dialektiese Teologie, Positivistiese Teologie), 104bl., R20-00.

SMIT, CJ. Die belang van die doop vir u kind: wat sê die Heilige Skrif, 80bl., R20-00

_______, God se orde vir sy kerk: ‘n beskouing oor kerkorde, 143BL., R20-00.

_______, Jy word voor die Koning geroep! Gedagtes rondom belydenisaflegging, 113bl., R20-00.

_______, Die nuwe ouderling, 169bl., R20-00.

SNYMAN, WJ. Nuwe en Ou Dinge: uit die skat van die Koninkryk, 517bl., R50-00.

SPOELSTRA, B. Beknopte Kerkgeskiedenis vir Katkisasie, 169bl., R20-00.

___________, Die Doppers van Suid-Afrika, 1760-1899, 313bl., R50-00.

___________, (e.a) Handleiding by die Kerkorde van die GKSA, 526bl., R40-00.

___________, Kerkgeskiedenis vir Standerd 9, 217bl., R20-00.

___________, (e.a.) Republiek en Koninkryk: opstelle oor burgerskap in SA en die koninkryk van die hemele, 123bl., R20-00.

STAVAST, LH. Redding vir Hierdie Huis: handleiding vir ‘n evangeliserende gesprek,119bl., R20-00.

THERON, PF. Die Ekklesia as Kosmies-eskatologiese teken-die eenheid van die kerk as ‘profesie’ van die eskatologiese vrede, 142bl., R30-00.

VAN DER LINDE, GPL. Die grondbeginsels van die presbiteriaanse kerkregeringstelsel, 203bl., R30-00.

VAN DER MERWE, A. Die huwelik (historiese studie, ook in SA), 247bl., R20-00

VAN DER SCHYF, WG. Die gereformeerde beginsel in die onderwys tot 1963, 303bl., R30-00.

VAN DER VYVER, GCP. Professor Dirk Postma, 1818-1890, 499bl., R70-00.

VAN DER WAAL, C. Die Dordtse Leerreëls verdor nie, 134bl., R30-00.

_______________, Die wêreld is ons woning: Christelike kultuurtaak, 47bl., R20-00.

VAN DER WALT, JJ. Soek die Here in sy tempel (die gereformeerde liturgie), 69bl., R20-00.

___________________ Christus as Hoof van die Kerk en die presbiteriale kerkregering, 180-00bl, R40-00.

__________________, God aan die Woord: Lesings van die seminaar oor Bybelse prediking, 1984 (tydens J. Adams se besoek aan Potchefstroom), 73bl., R20-00.

__________________, SP. Die wysbegeerte van Herman Bavinck, 196bl.,R30-00.

VAN WYK, GJ. 1 Korinthiërs 11:2-16, ‘n Hermeneuties-eksegetiese studie (o.l.v. prof. L. Floor), 71bl., R30-00

VAN WYK, TG. Ek sing ‘n lofsang by my snare: Die Psalms as Lied in die Erediens, R30-00

VENTER, DG. Die Eindbestemming van die Skepping, 97bl., R20-00.

VERHOEF, PA. Israel in die Krisis (eskatologiese toekomsbeskouing aangaande die Jode), 97bl., R20-00.

___________, Metodiek van Eksegese (van die OT), 103bl., R20-00.

VISSER, J. Kerklike Tug: wat sê die Nuwe Testament?, 124BL., R20-00.

_________ Die Tug oor Ampsdraers, 624bl., R40-00.

In ons eie taal: die waarde en gebruik van die 1933/53 en 1983 Afrikaanse vertalings van die Bybel, 212bl., R20-00.

_____________________, Godsdienste van die Wêreld (met illustrasies), 448bl., R70-00.

_____________________, Geskiedenis van die Christendom (met illustrasies), 643bl., R70-00.

____________________, Kategismuspreke deur GKSA predikante, 422bl., R40-00.

_____________________, Die Gereformeerde Kerk in Suid-Afrika, 1859-1959, R50-00.

_____________________, Bybelse Ensiklopedie (een volume), 511bl, R40-00 (beskadig).

_____________________, Venster op die Huwelik, 268bl., R20-00.

_____________________, Venster op die Gesin, 455bl., R20-00.

_____________________, Handleiding by die Nuwe Testament, deel i: Inleiding tot die Nuwe Testament & Kanoniek van die Nuwe Testament, 306bl., R40-00.

_____________________, Handleiding by die Nuwe Testament, deel iv: Sinoptiese evangelies en Handelinge – Inleiding en Teologie, 281bl., R40-00.

_____________________, Verklaring op die Algemene Briewe: Jakobus tot Judas, R20-00.

WEGWYSERS IN DIE DOGMATIEK REEKS (hele stel: R150-00)

Nr. 1: Die lewende God, JJF Durand, 118bl.

Nr. 2: Christus die Middelaar, WD Jonker, 213bl.

Nr, 3: Die sonde, JJF Durand, 158bl.

Nr. 4: Die Gees van Christus, WD Jonker, 277bl.

Nr. 5: Skepping, mens en voorsienigheid, JFF Durand

BOEKE OOR SEKTES EN DWALINGE

BARNARD, AC. In gesprek met sektes, 90bl., R20-00.

BEYERHAUS, P. Theology as a instrument of Liberation (theology), 38BL., R10-00.

Gaum, EA. Reïnkarnasie, 77bl., R20-00.

HANEKOM, J. Wat die gawes van die Gees betref (Pentakostalisme), 101bl., R20-00.

JORDAAN, GJC. Die New Age beweging, 66bl. R10-00.

LOUW, JP. Die Jehova Getuies en die Bybel, 132bl., R20-00.

MACKEEVER, B. & Johnson, E. Mormonism 101: Examining the Religion of the Latter-Day Saints, 336bl., R70-00 (NUUT)

MULLER, JJ. Christelike Sektewese, 187bl., R20-00

_________, Mistastings en Dwalings, 86bl. R10-00

SMITH, JL. Witnessing effectively to Mormons, 68bl., R10-00.

STOKER, HG. Die Jehova Getuies, 471bl,, R70-00

VAN DEN BERG, AE. Sektes, Dwaling en Mistastings, 75bl., R20-00.

____________, H. Duiwelskunste en die Bybel, 225bl., R30-00.

VAN DER WALT, IJ. Die evangelie aan die afgedwaaldes, 399bl., R30-00.

VAN NIEKERK, FN. Die Vrymesselary: sy geheime en gevare, 371bl., R40-00.

______________, Die Vrymesselary ontmasker, 117bl., R30-00.

VAN STADEN, AJ. Die sewendedagse Adventiste of Sabbatariërs en die Bybel, 123bl., R30-00.

_____________, Die Mormone, 102bl., R30-00.

_____________, Die Jehova Getuies, 145bl., R30-00.

VERKSKEIE SKRYWERS, Onderskeiding van die geeste: hedendaagse pinksterstroming in SA, 147bl., R30-00.

ESRA VERSLAG TYDSKRIF OOR VERSKILLENDE ONDERWERPE

– nr. 45 Feesdae, R20-00.

– nr. 47 Ekonomie, R20-00.

– nr. 48 Intergeloof in die Onderwys, R30-00.

– nr. 50 Doodstraf, R30-00.

– nr. 53 Reformatoriese Verset, R20-00

– nr. 54 1859? (oor die herstiging van die gksa en vandag), R30-00.

– nr. 55 Ons gedrag in die huis van God, R30-00.

– nr. 56 Misdaadseminaar lesings, R20-00.

(Spesiale aanbieding: een van elk vat = R150)

ENGELSE BOEKELYS

ANSWER Book, The 20 Most Asked Questions asked about Creation and Evolution, 264bl., R50-00.

ARCHER, GL. A Survey of the Old Testament, 528bl., R50-00.

ALLISON, GL. Historical Theology: An Introduction to Christian Doctrine, 778p. R250-00 (NUUT).

BANNER of Truth: Magazine Issues 1-16, Sept. 1955 to Aug. 1959, 516p., R100-00 (NUUT)

BAVINCK, JH. An Introduction to Science and Missions, 323bl., R40-00.

BEETS, H. Reformed Confession Explained (Belgic Confession), 289bl., R30-00.

BENGE, DW. A journey toward Heaven: (One Year) Daily Devotions from the Sermons of Jonathan Edwards, R120-00 (NUUT, die nuwe prys is: R260-00)

LUMENFIELD, SL. Is Public Education Necessary?, 263bl., R30-00.

BOETTNER, L. The Millennium, 385bl., R30-00.

__________, Roman Catholicism, 466bl., R30-00.

BRIGHT, J. The Authority of the Old Testament, 272bl., R20-00.

________, The Kingdom of God, 288bl., R20-00.

BROWN, C. Christianity and Western Thought, volume 1, 447p., R50-00.

BRUCE, FF. Paul: Apostle of the Free Spirit, 491bl., R40-00

BUCHANAN, J. The Office and Work of the Holy Spirit, 290bl., R50-00.

BUNYAN, J. The Pilgrims Progress, an allegory: one man’s search for eternal life, 304bl., R50-00.

BUSENITZ, Reasons to Believe: 50 lines of evidence that confirm the Christian Faith, 224bl., R40-00.

BYL, J. How should Christians approach Origins>, 42BL., R20-00.

CHANTRY, WJ. Signs of the Apostles: An Examination of the New Pentecostalism. 102bl., R20-00.

CLARK, GH. Ancient Philosophy, 530p., R120-00 (NUUT).

_________, The Incarnation, 110bl., R40-00.

_________, Logical Criticisms of Textual Criticism, 70bl., R20-00.

_________, Lord God of Truth & Concerning the Truth (Augustine), 120BL, R30-00.

_________, Personal Collections, 184bl., 184bl., R30-00.

CLARK, RS. (ed.) Covenant, Justification and Pastoral Ministry, 465bl., R100-00 (NUUT).

CROWE, Creation without Compromise: A Christian worldview response to evolutionary challenges to the faith,  296bl., R40-00.

DALLIMORE, A. Spurgeon: a new biography, 252bl., R40-00.

d’ASSONVILLE, VE. John Knox and the Institutes of Calvin, 112bl., R30-00.

DE GRAAF, S. PROMISE AND DELIVERANCE (translation of ‘Verbondgeschiedenis’), 4 volumes, R200-00.

Volume 1: From Creation to the Conquest of Canaan, 423bl.

Volume 2: The Failure of Israel’s Theocracy, 456bl., 455bl.

Volume 3: Christ’s Ministry and Death, 453bl.

Volume 4: Christ and the Nations, 294bl.

DOCKERY, DS (ed.). The Challenge of Postmodernism: An Evangelical Assessment, 425p., R50-00.

DONNELLY, E. Peter: Eyewitness of His Majesty, 152bl., R30-00.

DOUGLAS, JD. New Bible Dictionary (1st edition), 1375bl., R100-00.

EINWECHTER, WO. Ethics and God’s Law: An Introduction to Theonomy, 85bl., R20-00.

_______________, (ed.) Explicitly Christian Politics, 269bl., R30-00

FERGUSON, S. John Owen and the Christian Life, 297bl., R70-00 (NUUT).

GRANT, G. Grand Illusions: The Legacy of Planned Parenthood, 354bl., R50-00.

GUTHRIE, D. New Testament Introduction (3rd edition), 1054bl., R100-00.

HARRISON, RK. Introduction to the Old Testament (1st edition), 1325bl., R100-00

Hasel, GF. New Testament Theology: Basic Issues in the Current Debate, 254bl., R40-00.

HODGE, AA. Outlines of Theology, 538bl., R40-00.

HOEKEMA, AA. The Bible and the Future (studies in eschatology), 343bl., R100-00.

JOHNSTON, G. Preaching to a Postmodern World, 189bl., R30-00.

KELLY, D.F. New Life in the Wasteland: 2 Corinthians on the cost and glory of Christian Ministry, 160bl., R30-00.

LUTZER, E. Doctrines that Divide: A fresh look and the Historic doctrines that seperate Christians, 247bl., R50-00.

MACARTHUR, J. The Gospel according to Jesus: What is Authentic Faith? (revised&expanded annivesary hardcover edition), 300bl., R100-00.

MAWHINNEY, B. Preaching with Freshness (introduction by Jay Adams), 258p., R30-00.

MEYER, FB. Moses: the servant of God, 233bl. R40-00,

MCAFFERTY, C. The Pink Agenda: Sexual Revolution in SA, 199bl., R30-00.

MCGRATH, AE. Justification by Faith, 176bl. R30-00.

MCNEILL, The History and Character of Calvinism, 470bl., R30-00.

MORRIS, L. The Apostolic Preaching of the Cross, 318bl., R30-00.

MUETHER, JR. Cornelius van Til: Reformed Apologist and Churchman, 288bl., R100-00 (NUUT).

MURRAY, Iain H. John MacArthur: Servant of the Word and Flock, 256 bl., R100-00 (NUUT, die nuwe prys is: R175-00)

NEILL, S. A History of Christian Missions, 624bl., R30-00.

NEWHEISER, J. Opening up 1 Samuel, 144bl., R30-00.

PINK, AW. The Life of Elijah, 313bl., R30-00

PIPER, J. & Grudem, W. Fifty Crucial Questions: An overview of central concerns about Manhood and Womanhood, 67bl., R20-00

SARFATI, J. Refuting Compromise: A Biblical and Scientific Refutation of Progressive Creationism (Billions of Years) as popularized by Astronomer Hugh Ross, 411p., R50-00

________, Refuting Evolution, 143bl., R30-00.

________, Refuting Evolution 2: What PBS and Scientific Community don’t want you to know, 234bl., R40-00.

SCHWERTLEY, B. Auburn Avenue Theology (Federal Vision): A Biblical Critique, 255bl., R50-00.

_____________, Musical Instruments in the Public Worship of God, 168bl., R40-00.

_____________, Regulative Principle of Worship, 179bl., R40-00.

SMALLMAN, S. Forty Days on the Mountain: Meditations on Knowing God, 159bl., R30-00.

SMITH, DL. Handbook of Contemporary Theology, David L. Smith, 393bl., R40-00.

SYNONYMS STUDIES of the Old Testament (RB Girdlestone, 346bl.) and New Testament (RC Trench, 405bl.), R100-00.

TENNY, MC. New Testament Times, 396bl., R30-00.

THOMAS, RL. Evangelical Hermeneutics: The New vs the Old, 534bl., R40-00.

__________, The Jesus Crisis: The inroads of Historical Criticism into Evangelical Scholarship, 416bl., R40-00.

VEITH, GE. Reading between the Lines: A Christian Guide to Literature, 254bl., R40-00.

WORD OF GOD and the Reformed Faith Conference. Berkhof, Allis, etc. 221bl., R30-00.

COMMENTARIES ON THE BIBLE

CALVIJN, J. De profeet Jesaja, deel 4, R50-00.

_________, Algemene Zendbrieven: 1 Petrus tot Juda, R50-00.

GREIJDANUS, S. Korte Verklaring: Openbaring, 333BL., R50-00

HENDRIKSEN, W. More than Conquerers: An Interpretation of Revelation, 216bl., R40-00.

SIKKEL, JC. Het boek der geboorten: (verklaring van) Genesis, R40-00.

________, Jacobus kommentaar (Nederlands), R20-00.

KEMPF, D. Reg gekies – Skrifstudies oor Rut en Ester, 119bl., R30-00

_________, Wees getrou – Skrifstudies oor Hosea, 104bl., R30-00

_________, Leef Vorentoe – Skrifstudies oor Hebreërs, 103bl., R30-00

TALE BOEKE: Hebreeus en Grieks

HEBREW

Hebrew-English Old Testament from the Polygot Bible R100-00

Biblia Hebraica, Kittel R50-00

German Worterbuch Hebraischen, Koehler & Baumgartner (with supplement) R200-00

Theologisches Handwortenbuch zum Alten Testament, Jenni & Westermann R100-00

Konkordanz zum Hebraichen alten Testament, Lisowsky R100-00

OTHER LANGUAGES DICTIONARIES

Cassell’s Latin-English/English Dictionary R50-00

Cassell’s German English/English German Dictionary R50-00

Reader’s Digest Afrikaans-English English-Afrikaans Dictionary R100-00

Verklarende Afrikaanse Woordeboek R50-00

Groot Woordeboek Afrikaans – Engels R50-00

NEDERLANDSE BOEKELYS

AALDERS, GC. Het verbond Gods: Een hoofstuk uit de geschiedenis der openbaring, R30-00.

__________, Magnalia  Dei: onderwijzing in de christelijke religie naar gereformeerde belijdenis (verkorte weergawe van die boonste werk, die GD in 4 dele), R50-00.

__________, J., De Heidelbergsche Catechismus, 2 dele, R40-00.

BIESTERVELD, P. Het gereformeerde Kerkboek, R30-00.

____________, De Kerklijke Tucht, R30-00.

CALVIJN, J. Instituties van de Christelijk Godsdienst, Sizoo uitgawe, 3 dele, R120-00.

________, De Kerk van Christus en de kerk van Rome, drie geschrifte van Calvijn, R40-00.

DIJK, K. De dienst der kerk, R30-00.

______, (e.a.), Het dogma der kerk, R40.00.

______, Van eeuwigheid Uitverkoren, R30-00.

EDELKOORT, AH. Samuel, 191bl., R30-00

FEENSTRA, JG. Onze Geloofsbelijdenis (verklaring van die NGB), R30-00.

FLOOR, L. Het gericht van God volgens het NT, R20-00.

GEESINK, W. De liefelijkheid van de Heeren: 12 preken, R20-00.

GISPEN, WH. Schepping en Paradijs: verklaring van Gen. 1-3, R30-00.

GREIJDANUS, Schriftbeginselen ter Schriftverklaring, R30-00.

GROSHEIDE, F.W. (e.a.), Christelijke Encyclopedie, 6 dele, R200-00.

HOEKSTRA, T. Gereformeerde Homilitiek, R40-00.

HOLWERDA, B. Die dingen die ons van God geschonken zijn: Catechismuspredicatien, R50-00.

JANSE, A. Leven in het Verbond, 218bl., R40-00

JANSEN, Joh. Korte Verklaring van die Dordtse Kerkorde, R40-00.

KAMPHUIS, J. Begrensde Ruimte, artikel en lesings, R50-00.

KERKLIJKE HANDBOEKJE bevattende bepalinge van Nederlandse synoden en ander stukke van betekenis voor die regering der kerken, samestellers: P. Biesterveld & HH Kuijper, 350bl., R70-00

KOOLE, De overname van het OT deur de christelijke kerk, R30-00.

KRAMER, G. Het verband tussen doop en wedergeboorte, R30-00.

KUYPER, A. Pro Rege: De koningschap van Christus, x3 dele, R60-00.

_________, Onze Eredienst, R60-00.

_________, De werk van de Heiligen Geest, R60-00.

(Spesiale aanbiedinge: die 5 boeke saam: R150-00)

OUWENEEL, WJ. De ark in de branding, R30-00.

POLMAN, ADR. Onze Nederlandse Geloofsbelijdenis verklaring, 4 dele, R50-00.

____________, Woord en Belijdenis: eenvoudige verklaring van de NGB, 2 dele, R60-00.

POLYANDER, J. (e.a.), Synopsis of overzicht van de zuiverste theologie. Samengevat in twee en vijftig verhandelingen en beschreven door Johannes Polyander, Andreas Rivetus, Antonius Walaeus, Antonius Thysius, Doctoren en Professoren der H.H. Theologie (2 delen), R300-00.

(Nota: hierdie teologiese boek is deur skrywers van die kanttekeninge van die Statevertaling (1637) geskryf, en daarom wesentlik belangrik om die gereformeerde teologie te verstaan van die kanttekeninge, ook soos dit ons kerk en volkslewe beinvloed het vanaf 1652 en daarna.)

POP, FJ. Bijbelse woorden en hun geheim: verklaring van aantal bijbelse woorden, R30-00.

POPMA, KJ., Levensbeschouwing: opmerkings na aanleiding van de Heidelbergse Catechismus, 7 dele, R150-00.

RIDDERBOS, H. De Komst van het Koninkrijk, R50-00.

____________, Paulus: ontwerp van zijn theologie, R50-00.

RUTGERS, FL. Kerklijke Adviezen, 2 dele, R60-00.

SCHILDER, K. Christus en zijn Lijden, x3 dele, R60-00.

__________, De openbaring van Johannes en de sociale leven, R30-00.

SCHMILDE, E. Een eeuw van strijd over Verbond en Doop (in Nederland), R50-00.

SIKKEL, JC. Het boek der geboorten: Genesis, R40-00.

TRIMP, C. Heilsgeschiedenis en Prediking: hervatting, 119bl., R30-00

VAN BRUGGEN, J. De huwelijk gewogen, 1 Korinthe 7, R30-00.

_______________, Sola Scriptura: wegwizjer by bijbellezen, 3 dele, R50-00.

VELDKAMP, H. Zondagskinderen: kanttekeningen bij die Heidelbergse Catechismus, R50-00.

___________, Geroepen tot heilige leven, R30-00.

VENEMA, FF. Wat is een Christen nodig om te geloven, R40-00.

VERSTEEG, Het gebed volgens het NT, JP Versteeg, R20-00.

WIELENGA, B. Ons Doopsformulier (verklaring van die gereformeerde doopsformulier), 318bl., R40-00


Responses

  1. […] VORIGE BOEKELYS (wat ook volledige ou voorraadlys het): Pro Regno Boekelys – 10 Mei 2021 […]


Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Google photo

You are commenting using your Google account. Log Out /  Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

Connecting to %s

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.

Categories

%d bloggers like this: