Die geskiedkundige reeks: “Erwe vir ons kinders” is ʼn uitbreiding van die werk oor ons vaderlandse geskiedenis wat deur Kraal Uitgewers onderneem word. In hierdie reeks word persoonlikhede uit ons volkslewe van wie sommige hulle reeds as jongmense op 'n besondere wyse onderskei het, gehuldig. Die motivering is hoegenaamd nie dat hulle op hierdie... Continue Reading →
Gesprek oor die gereformeerde hermeneutiek in die GKSA
Einde April was daar ‘n gespreksgeleentheid gehou by die Fakulteit Teologie (Potchefstroom) oor die onderwerp: Die beginsels van Gereformeerde Hermeneutiek en die uitdagings daarvoor in ons huidige konteks. Prof Paul Krüger en prof Jorrie Jordaan het elk ‘n inleiding gelewer en daarna was daar ‘n paneelbespreking. Tydens die Bybelskool van die GK Potchefstroom (30 Mei... Continue Reading →
Pro Regno boekrak: neem en lees – 24 Mei 2012
1. Sending en missionêr wees In die lig van die GKSA se Omkeerstrategie wat 'n sterk klem plaas op om 'missionêr' te wees, is dit belangrik om die geeste te onderskei in die saak. Hier is 'n artikel wat daarmee help: Missional or Mission ? "One of the new buzz words in the evangelical world... Continue Reading →
Intergeloof in die Onderwys
Die artikel hier onder deur Bouwe van der Eems word met erkenning oorgeneem vanaf die Vereniging vir Tuisonderwys webblad. Sien ook die Esra Verslag, nr.48 (Aug - Okt 2001), wat ook destyds oor die saak geskrywe het: Inhoud - Skrifoordenking: Gen.34:1-35:7, Die pad van Sigem tot Bet-el, ds. Gustav Opperman - lntergeloof in die Onderwys, Sarel... Continue Reading →
Skrywe na aanleiding van dr. Jac Howell se Ope Brief
Nota: ek het hierdie skrywe ontvang van 'n gereformeerde suster, in reaksie op dr. Jac Howell (en dr. Wim Vergeer) se onderskeie skrywes oor eersgenoemde se Ope Brief. As gevolg van die lengte plaas ek dit hier as 'n afsonderlike inskrywing en nie by die Ope Brief se kommentaar afdeling nie. _________________________________ Vir wie dit mag aangaan Ek rig... Continue Reading →
Shepherd’s Conference Mei 2012
Vir die wat in die Pretoria/Pietersburg/Kaapstad omgewing is, sien ondergenoemde konferensies Meer inligting: http://www.gracefellowship.co.za/shepherds Groete Slabbert _____________________________ Dear friends, We would like to inform you of events taking place during the second half of May - not to be missed! Augustine Bookroom will be hosting the book tables. Also find information about the excellent book,... Continue Reading →
Dr. Joseph Pipa – sprekerstoer: DV, 17-24 Maart 2013
Enige persone, gemeentes, studiegroepe, teologiese skole, instansies, ens. wat graag van dr. Pipa wil gebruik maak as spreker en/of prediker (engelse eredienste), moet my asb kontak sodat ek u versoek kan verwerk in die sprekerstoer wat vir volgende jaar beplan word van 17 tot 24 Maart 2013. Dr. Pipa is die president van GPTS (vir meer... Continue Reading →
Die Kanon vraagstuk
Dr. Michael Kruger (Reformed Theological Seminary) oor die kanonieke vraagstuk 10 Misconceptions About the NT Canon Neem ook kennis van dr. Kruger se boek oor die onderwerp: Canon Revisited: Establishing the Origins and Authority of the New Testament Books Hier is 'n kort skrywe oor die problematiek van die Kanon, aangesien veral die laaste 10 jaar... Continue Reading →
Lesing van dr. Jac Howell oor sy Opebriewe aan die GKSA
Die lesing is gehou by die GK Bet-el in Pretoria, 20 April 2012. Dr. Jac Howell verduidelik sy Opebriewe wat hy geskryf het aan die GKSA. U kan dit hier aflaai en luister: Opebriewe lesing Hier kan die video van die lesing gekyk word: Opebrief video
Gesprek oor die Opebrief van dr. Jac Howell
Geagte broeders en susters, U word hartlik uitgenooi na die Gemeentebyeenkoms van GK Bet-el waartydens Dr Jac Howell sy “Opebrief aan die GKSA” en “Perspektief op opebrief” sal bespreek. Daar sal geleentheid wees om vrae te vra. Indien u sou belangstel om die geleentheid op Skype te volg stuur u skype naam aan my sodat... Continue Reading →