Is jy moeg vir radio's sonder gewetens en grense ? Is jy moeg vir volksradios met hul evolusie en vrou in die amp uitsendings ? Luister gerus na Reformatorische Oproep, 'n gereformeerde radiostasie wat kerklike-, klassieke-, instrumentele en ligte musiek speel via die Internet of jou slimfoon. Meer inligting hier: Reformatorische Oproep In Suid-Afrika is daar ook Classic... Continue Reading →
Boekresensie: Neither Calendar nor Clock: Perspectives on the Belhar Confession, by Piet J. Naude
Sien die volgende boekresensie oor 'n boek wat die Belhar-belydenis en (bevrydings)teologie bevorder, met erkenning aan die bron: Standard Bearer, vol.87, issue 21 (15 Sept 2011). Neither Calendar nor Clock: Perspectives on the Belhar Confession, by Piet J. Naude. Grand Rapids, MI: Wm. B. Eerdmans Publishing Co., 2010. 255 pages. $25.00. Soft cover. ISBN9780802862594. Reviewed by... Continue Reading →
Diplomatieke of getroue kerkvergaderings ?
Ek het nog altyd verstaan dat die doel van meerdere vergaderinge is om mekaar as plaaslike kerke te help om plaaslik kerk van Christus te wees volgens Skrif en belydenis, en om so die eenheid in leer, diens en tug (kerkregering) te koester en te bevorder. Die teenoorgestelde is ongelukkig die werklikheid wat ons beleef.... Continue Reading →
Quo Vadis, Gereformeerde Afrikaner ? – deel 1
Deur die Here se voorsienigheid, is die gereformeerde geloof en kerk met die Nederlandse verversingstasie in 1652 aan die suidpunt van Afrika geplant. Met die Statenvertaling, Psalmboek en a'Brakel se Redelijke Godsdienst is die Afrikanervolk gevoed en gevorm, een volk en een kerk. In die woorde van prof.dr. HG Stoker, "Die Calvinisme is die wortel... Continue Reading →
Preek: Efesiërs 1 Tema: Heidelbergse Kategismus Sondag 21
Sondag 21 Vraag 54: Wat glo jy van die heilige, algemene, Christelike kerk? Antwoord: Dat die Seun van God (a) uit die hele menslike geslag (b) vir Hom 'n gemeente wat tot die ewige lewe uitverkies is (c), deur sy Gees en Woord (d) in die eenheid van die ware geloof (e) van die begin... Continue Reading →
Skeppingsleer seminaar: 5 November 2011
Nota: dubbel-klik op die prent om die besonderhede te vergroot.
Kelkiewyn Jaargang 3 nr.4 – Arbeid, ons manier van werk
Kelkiewyn jaargang 4 nr. 3 Arbeid – Ons manier van werk. Elkeen van ons het sekere basiese middele, soos huisvesting, klere en kos nodig om te kan lewe. Die Here gee aan ons die vermoë om te kan werk, sodat ons ook kan voorsien in hierdie middele. Deur jou arbeid verdien jy ʼn inkomste om... Continue Reading →
Pro Regno boekrak: 25 Oktober 2011
1. Tydlyn "Geskiedenis oor ses duisend jaar vanaf die skepping. Toon beskawing tussen Tigris en Eufraat riviere, asook Grieke, Romeine, Konings en profete van Israel en Juda asook die Christendom daarna." 2. Enigste Troos Sien die magdom goeie werke beskikbaar op dr. Attie Bogaards se webblad. Hier is 'n paar nuwe titels wat nou beskikbaar... Continue Reading →
Die see van oranje, blou spatseltjies en ‘n uitnodiging tot gereformeerd ekumeniese gesprek
Onder die opskrif, 'Reuse-ja vir Belhar' word daar in die Beeld van 14 Oktober 2011 berig dat die NGK se algemene sinode met 'n 'oorweldigende meerderheid' die Belhar belydenis aanvaar het, teenoor die 'enkele blou spatseltjies' wat daarteen gestem het (die 'blou spatseltjies' is die kaartjies/stemme teen die aanvaarding van die Belhar belydenis, terwyl die... Continue Reading →