Ek wou by hierdie deel van my boekbespreking stilgestaan het by die ‘social gospel’ standpunte wat die ontkenners van Christus se opstanding huldig, maar dit gaan vir eers oorslaan tot ‘n volgende keer. Ek wil nou aansluit by die volgende gedeelte uit Opgestaan, Lina Spies se belydenis oor Jesus as bloot ‘n ‘doodgewone mens’, waarmee sy haar... Continue Reading →
Pro Regno boekrak: 2011-08-15
1. Die Evangelie nie na die Mens is nie, Peet Pretorius Gal 1:11 “Maar ek maak julle bekend, broeders, dat die evangelie wat deur my verkondig is, nie na die mens is nie.” Paulus stel dit dat die evangelie wat hy verkondig “nie na die mens is nie”. Lees meer hieroor in die Galasiër reeks preke... Continue Reading →
Boekbespreking: Opgestaan – deel 5 (Akkreditasie)
Vanoggend in die Beeld (2011-08-09) het daar in die briewekolom ‘n brief verskyn wat relevant is vir die boekbespreking waarmee ek tans besig is, veral dit wat ek begin bespreek het in deel 4. Die brief onder die opskrif, Predikante en teoloë verskillende dinge, lui soos volg:[1] "Die debat oor die dosente van die Hervormde... Continue Reading →
Verslag van die GPTS Instituut: Die Skepping
Verslag van die GPTS se Somer Instituut 2011 – Die Skepping deur Louis Cloete Louis Cloete is gebore in Pretoria en het grootgeword in Suid-Afrika. In 1993 trek hy en sy vrou as pasgetroudes na die VSA, waar beide hulle kinders gebore is. Na etlike jare van rebellie bring die Here hom tot bekering in... Continue Reading →
Nog skepping vs evolusie bronne
1. Die eerste lesing van die 'Creation Institute' is hier beskikbaar: Design, Deluge and Dilemma, dr. Jonathan Sarfati Die oudio van die aanbieding is by http://www.sermonaudio.com/sermoninfo.asp?SID=82111011504 Die Powerpoint beeldmateriaal wat daarmee saamgaan is by http://www.gpts.edu/resources/Relevance/Relevance%20Darwin%20bicentennial.ppt Wees gewaarsku, die powerpoint aanbieding is 90MB groot. Ongelukkig is die oudio en video nie saam opgeneem nie. (Dankie vir... Continue Reading →
Boekbespreking: Opgestaan – deel 4 (Verdagte teoloë)
Vanoggend in die Beeld (2011-08-01) het daar ‘n berig verskyn wat relevant is vir die boekbespreking waarmee ek tans besig is. Onder die titel van ‘Verdagte’ teoloë bely opnuut geloof, word daar soos volg berig (beklemtonings in alle aanhalings bygevoeg): “Die Hervormde Kerk se dosente aan Tukkies se fakulteit teologie het opnuut hul verbintenis tot... Continue Reading →
Om te vas
Die Moslems se Ramadan, hul jaarlikse maandlange tyd van vas het aangebreek, waar hul volgens een Moslem aanhanger (vanoggend op RSG), bid vir vrede, voorspoed en vryheid "for all humanity". Sommige meen 'hoe wonderlike voorbeeld is die Moslems vir ons Christene' en hoe vredevol die Islam eintlik is, ens. Ander Christene roem weer in hoe lank hul kan vas,... Continue Reading →
Boekbespreking – Opgestaan deel 3 (Fundamentalisme)
Eers so bietjie handelsnuus: Augustine Bookroom het nou voorraad van Opgestaan, teen die beste prys nog: R98-00 Ek moes R139-00 betaal by 'n ander winkel. Jou ou fundamentalis ! In my verdere bespreking van Opgestaan, deel 3 en verder, gaan ek 'n paar verskillende aspekte aanraak. In hierdie deel spesifiek die (teologiese) vloekwoord van ons tyd, 'fundamentalisme', 'n woord wat... Continue Reading →
Boekbespreking: Opgestaan – deel 2
Boekbespreking: Opgestaan – deel 2 [PDF uitgawe] Inleiding In deel 1 van my bespreking het ek vermeld van my studies by Tukkies in die vroeë negentigerjare van die vorige eeu, waar ek Bybelkunde en Wysbegeerte gedoen het as hoofvakke (1991-1993). Wat die Bybelkunde betref was die dosente van die teologiese fakulteite van die NGK en... Continue Reading →
Probleme met die Nuwe Afrikaanse Vertaling (1983 & 2016)
Ek plaas verskillende artikels wat ek geskryf het in die verlede oor die NAV, asook ds. LS Kruger se lesing daaroor, hier onder: 1. Probleme met die Nuwe Afrikaanse Vertaling (NAV = 1983 vertaling), ds. LS Kruger ... bl.1 2. Verdere probleme met die Nuwe Afrikaanse Vertaling … bl.14 3. Die 2016-vertaling, ‘n enkele paar kritiese... Continue Reading →