Om te vas

Die Moslems se Ramadan, hul jaarlikse maandlange tyd van vas het aangebreek, waar hul volgens een Moslem aanhanger (vanoggend op RSG), bid vir vrede, voorspoed en vryheid “for all humanity”.

Sommige meen ‘hoe wonderlike voorbeeld is die Moslems vir ons Christene’ en hoe vredevol die Islam eintlik is, ens.  Ander Christene roem weer in hoe lank hul kan vas, en ander is baie onkundig oor die gebruik.

Vir ‘n kort verduideliking van wat vas vir Christene vandag beteken, sien hier:

Should Christians fast ?

Sien ook a’Brakel se behandeling van die onderwerp hier:

a’Brakel on Fasting

Oor Islam self:

Middle East Resources

Answering Islam

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

Connecting to %s

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.

Blog at WordPress.com.

Up ↑

%d bloggers like this: