HET DIE VIDA DWALING WORTELS REEDS BEGIN IN DIE VERANDERING VAN DIE GKSA HUWELIKSFORMULIER IN DIE 1970’s?

HET DIE VIDA DWALING WORTELS REEDS BEGIN IN DIE VERANDERING VAN DIE GKSA HUWELIKSFORMULIER IN DIE 1970's? Prof. GPL van der Linde skryf as volg oor die 'jammerlike' verskraling van die huweliksformulier, by sy verklaring van Kerkorde artikel 70, wat handel oor die huwelik (Die Kerkorde - 'n Verklaring van die Gereformeerde Kerkorde, 1983:228-227, beklemtonings... Continue Reading →

LESINGS BESKIKBAAR: ‘In U Lig’ Skrifbeskouing Konferensie, 3 Febr. 2024

LESINGS BESKIKBAAR DIE GEREFORMEERDE KERK CARLETONVILLE BIED AAN “IN U LIG” 2024 Konferensie TEMA: SKRIFBESKOUING IN DIE GEREFORMEERDE KERKE Datum: 3 Februarie DV 2024 Plek: h/v Topaz- en Pewter plek, Carletonville (Kaolinstraat 157) Spreker: dr. Christiaan Jooste* (GK Waterberg) https://www.youtube.com/watch?v=aWELPqkFE70 Opening: Lukas 6:45-49, ds. Slabbert Le Cornu (GK Carletonville) Lesing 1: Gereformeerde Skrifbeskouing – Beginselstelling... Continue Reading →

STOKER OOR VRYHEID EN SKRIFKENNIS

STOKER OOR VRYHEID EN SKRIFKENNIS [Die volledige artikel kan hier gelees word: Vryheid en Skrifkennis*] WAT IS EN WAAR MOET ONS WARE VRYHEID SOEK? “Vryheid moet gesoek word in die gehoorsaamheid aan die wil van God. Wie teen God kies, wie aan Sy ordinansieë ongehoorsaam is, vernietig die moontlikheid van vryheid.” Dit is HG Stoker... Continue Reading →

Skrifoordenkings en Bybel leesplanne vir 2024

WHATSAPP SKRIFOORDENKINGS VIR 2024? Hallo almal, ek gaan nie weer soos in 2023, ook in 2024 daaglikse oordenkings uitstuur vir belangstellendes nie. Daar is te min mense wat bereid is om donasies vir so 'n projek te gee (daar was net een suster wat getrou elke maand vir my 'n donasie gestuur het, baie baie dankie!),... Continue Reading →

Blog at WordPress.com.

Up ↑