Gesinsnuus: Christien se geboorte

Psalm 126:3 “Die HERE het groot dinge aan ons gedoen: ons was bly!” Met groot dankbaarheid teenoor ons hemelse Vader maak ons bekend dat Christien Lidia Le Cornu (noemnaam: Christien) gebore is om 20h20 vanaand. Sy weeg in op 2.1kg en ‘n lengte van 49cm. Dit gaan goed met beide moeder en kind, en pa... Continue Reading →

Is evolusie in pas met ons Christelike oortuiging ?

VCHO in samewerking met Juventus Jeugvereniging bied aan IS EVOLUSIE IN PAS MET ONS CHRISTELIKE OORTUIGING ? Datum: 21 Julie 2012 Plek: Pierneefteater, h/v Mogg- en Pierneefstraat, Villeria, Pretoria (Suid 25 grade 43´ 25.28 ll Oos 28 grade 13´ 00.04) Program: 09:00 Registrasie;  koffie/tee 09:30 Opening 09:45 Verwelkoming 10:00 Prof. Harm Moraal van die Potchefstroomkampus, Noordwes-Universiteit 10:30 Dr... Continue Reading →

Godsdienstige feesdae in die nuwe nie-Christelike SA

Daar is nou heelwat voorleggings aan die ANC regering en parlement aangaande openbare vakansiedae, vir alternatiewe godsdienstige feesdae en/of om ander godsdienstige dae soos Goeie Vrydag en Kersfees te vervang en/of af te skaf. Ek plaas die GKSA se voorlegging aangaande die saak deur die Deputate Owerheid eerste, en daarna my bydrae oor die kwessie... Continue Reading →

The Abortion Matrix DVD

  Hierdie 3 uur lange DVD is die beste dokumentêr wat ek nog oor die onderwerp gesien het, en wat ek oor die saak kan aanbeveel.  Nie vir sensitiewe kykers nie, maar ons moet weet van die euwels van ons sogenaamde moderne 'beskaafde' tye, wat niks beter is as die sogenaamde 'primitiewe onbeskaafde' verlede nie.... Continue Reading →

Blog at WordPress.com.

Up ↑